Wednesday, January 4, 2012

Korslose Souttert

Korslose Souttert
3 Eier
375ml melk (1 ½ K)
1 ui, gekap
1 tamatie, gesny
1.2 soetrissie (opsioneel)
10ml botter (2t)
100g Cheddar Kaas (gerasper)
200g Weense worsies ( geblik of vars) (in stukkies gesny)
2 Hard gekookte eier (in stukkies gesny)
10ml Pietersielie (gekap of gedroog)
5ml droƫ Mostert poeier
25ml Meelblom (2E)
60g Spekvleis
5ml Aromat (1t)

Klits die melk en eiers saam.
Sorteer (braai) die ui, tamatie, soetrissie in die botter.
Meng al die bestandele saam.
Gooi die mengsel uit in ‘n gesmeerde pyrex (oondvaste glasbak) bak.
Bak vir 30-45min tot gaar.
180C (350F)
Resep uit Knuppeldik aan Koningskos

No comments: