Aartappel gereg

 

AARTAPPEL GEREG (bedien 8 mense)

 

6 sag gekookte groot aartappels in kwarte gesny ( moenie skil verwyder nie)

125 gram lig gebraaide ontbyt spek

1 gekapte ui (gesoteer)

2 k kaassous

Sout en peper na smaak

1 t gedroogde pietersielie

Botter

125ml room

Gerasperde kaas

 

Ronde oondvaste bak, liggies gesmeer (± 8cm diep en 30cm deursnee)

Hol aartappel kwarte effe uit en hou eenkant, maak fyn en meng met sout, peper, kaassous, spek, uie en room

Ranskik uitgeholde kwarte rondom in die bak

Gooi aart. Mengsel in die bak, sprinkle pietersielie en gerasperde kaas oor

Bak in voorverhitte oond by 180°C tot kaas gesmelt

 

Dankie Thelma vir die resep.

 

 

Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com

Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com

 

www.eposvriende.com

www.emailbuddys.com

 

Comments

Popular Posts