7 Minute Chocolate Brownie Resep

'n Heerlike Chocolate Brownie resep - nie so droog nie

 

Koek Bestanddele:

1 koppie koekmeel

1 koppie suiker

3 eetlepel kakao

1 kop lou water

1 teelepel vanilla essens

4 teelepels bakpoeier

1/4 teelepel sout

2 eiers

1/4 koppie kookolie

 

Sous Bestanddele

1 blik Ideal melk

1/4 koppie suiker

200g sjokolade

 

Koek Metode:

Sif droë bestanddele saam

Klits eiers en meng met lou water, olie en vanilla essens

Voeg droë bestanddele en eiermengsel saam en meng goed

Gooi in gesmeerde plat bak

Plaas 7 minute op 100% in mikrogolfoond

Los vir 1 minuut in mikrogolf voor dit oopgemaak word

Haal uit oond en laat goed afkoel

 

Sous

Smelt 3/4 (driekwart) van die ideal melk en al die suiker saam

Gooi oor koek

Smelk 1/4 (kwart) van die ideal melk en sjokolade saam

Gooi oor koek

 

Dankie Ansie vir die resep

 

http://www.eposvriende.com

To join for  English Recipes only  send a message to:   english_recipes-subscribe@yahoogroups.com

Or visit:    http://groups.yahoo.com/group/english_recipes        

Om aan te sluit vir Resepte in Afrikaans en Engels stuur ‘n e-pos aan:  resepte-subscribe@yahoogroups.com

Of besoek:  http://groups.yahoo.com/group/resepte

 

 

Comments

Popular Posts