AAN N PRAGTIGE VRIENDIN

 

Aan al die pragtige vriendinne in my lewe...

'n Goeie vriendin is soos 'n rekenaar:
- Sy "enter" jou lewe,
- "forward" jou probleme in gebed na God,
- "add" blydskap in jou lewe,
- "shift" jou na hoër hoogtes
- "save" jou in haar hart
- "delete" jou nooit in haar "memory" nie
en jy kan doodeenvoudig net nie sonder haar klaar kom nie!