Iets om elke dag te onthou


As jou tong te skerp is kan jy dalk jou eie keel afsny. 
A
s jy jou drome wil bewaarheid moet jy nie te lank slaap nie. 
D
ie geringste daad is beter as die grootste voorneme. 
V
an alles wat jy dra is jou uitdrukking die belangrikste. 

D
ie beste medisyne vir goeie vriende maak is om een te wees. 
D
ie 10 gebooie is nie 'n veelvoudige keuse nie. 
D
ie geluk in jou lewe hang af van die kwaliteit van jou denke. 

J
ou gemoed werk soos 'n valskerm ? Slegs as dit oop is. 
J
ou idees sal nie werk as jy dit nie ook doen nie. 
D
ie swaarste ding om rond te dra is wraakgedagtes. 
M
oenie veiligheidsreels per ongeluk leer nie. 

O
ns grootste leuens is die wat ons vir onself vertel. 
O
m tot gevolgtrekkings te spring is 'n gevaarlike oefening. 
S
elfs 'n skilpad maak vordering as hy net sy kop uitsteek. 
I
ets wat jy kan gee en nog steeds hou is jou woord. 
V
riende loop in, as al die ander uitloop

Comments

Popular Posts