Soutertjies en Brosdeeg vir doppies



Souttertjies

200ml Uie – fyn gekap
250g Bacon stukkies en ham stukkies gemeng.
Braai

240ml Margarine
650ml Meel
2 L Melk
4 ½ k Kaas - gerasper
40ml Pietersielie
20ml Sout
8 Eiers
10ml Mosterdpoeier
Maak witsous en meng met vleis mengsel.

Skep in rou doppies en by 180g C vir ongeveer 30 min of tot gaar.
(Gaar gekoopte doppies werk ook)

Die rou mengsel  en die gaar tert doppies kan afsonderlik gevries word.  Ontdooi teen kamer temperatuur, vul en bak.


Brosdeeg vir doppies

6K meel
1t sout
1t kremetart
500g margerien
Vryg margerien in die droë bestandele in.

250ml yswater
50ml asyn
Meng en meng met droë bestandele.

Bak in klein muffin pannetjies op 180grade C tot gaar.
Recipes - with the word.doc
http://groups.yahoo.com/group/english_recipes
Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com
Resepte in Afrikaans en Engels - met die Word.doc

Click like if you want to receive all the recipes that are posted on this page.

Comments

Popular Posts