'n BIETJIE VROLIKHEID



 

Drie kinders 5 jaar (neefs en niggies) skinder van oupa:

Paultjie: Oupa ontplof ook vir als.

Lenie: Dis waarom hy nie meer hare het nie.

Simon: Ek is seker dat hy die vierde wêreldoorlog alleen sal wen.

Geleen uit  egafrikaans.co.za se nuusbrief





















Om uit te teken / To unsubscribe - Skryf aan Danie by D@nie.co.

Comments

Popular Posts