Stunning dag

Die lewe is kort - leef dit.
Liefde is mooi - voel dit.
Kwaad wees is lelik - los dit.
Probleme is tydelik - aanvaar dit.
Herinneringe is vir altyd - bewaar dit.
JY is spesiaal - ONTHOU DIT!
Mag jy 'n stunning dag he!

 

www.eposvriende.com

Comments

Popular Posts