Mooi vrou

 

 'n Mooi vrou soos jy is soos gras, groei altyd weer nuut uit as mense dit vertrap het.

Soos fonteinwater, altyd weer helder, NIEMAND kry dit reg om sy modderspore vir altyd daarin te laat nie.
Soos rooidag se mooi na die donker nag, so staan sy op, en geen storm kan dit bedreig nie.
Soos 'n goeie boom lewer sy goeie vrugte met elke woord wat sy s? - geen gogga kan dit wegvreet nie.

Stuur dit vir 'n mooi vrou, ek het so pas.

Liewe Vader,
Beskerm asseblief vandag my vriendin, hou haar veilig onder U vlerk, en dankie vir die geleentheid wat ek vandag het om vir haar te kan vertel dat sySPESIAAL en KOSBAAR is. Seën haar en almal wat haar aangaan. Seën haar ook in haar werk en vir die Vrou wat sy is. AMEN


http://groups.yahoo.com/group/Liefde-en-Vriendskap
Post message: Liefde-en-Vriendskap@yahoogroups.com
Subscribe: Liefde-en-Vriendskap-subscribe@yahoogroups.com
Unsubscribe: Liefde-en-Vriendskap-unsubscribe@yahoogroups.com
List owner: Liefde-en-Vriendskap-owner@yahoogroups.com

Comments

Popular Posts