BRUIN GESONDHEIDS BESKUIT

4 K ALL BRAN 2 K POAST TOASTIES Maak alles fyn en meng 2 Kg BRUISMEEL 4 K BRUIN SUIKER 2 Tl SOUT 1 EL BAKPOEIER Sif alles saam 1 K SEMELS 1 K NUTTY WHEAT 1K BRUINBROOD MEEL ½ K KLAPPER ½ K SONNEBLOM SAAD ½ K KORENTE OF PITLOSE ROSYNE ½ K FYN GRONDBONE OF NEUTE Meng die bestandele en meng al die boonste klomp bestandele saam 4 EIERS 1 K KOOK OLIE 4K KARRINGMELK 750Gr BOTTER OF BAK MARGERIEN GESMELT Meng goed en meng met droe bestandele MENG GOED EN DEEL IN 2 GELYKE DELE SIT IN GESMEERDE OONDPANNE EN ROL GELYK STROOI SESAME SAAD OOR EN ROL VAS MET ROLLER DRUK MET “MASHER” BAK IN VOORAF VEHITTE OOND VAN 180° C VIR ± ¾ UUR OF TOT GAAR LAAT AFKOEL, SNY DEUR PAK OP RAKKE EN DROOG UIT @70° of meer Om net een pan te maak, halveer al die bestandele en bak soos bo

Comments

Popular Posts