Heerlike souse vir vleis

 

HEERLIKE SOUS VIR VLEIS


Kerf 1 pakkie sampioene dun en braai in groot eetlepel opgehoopte margarien
Gooi by 1 bakkie vars room en
1 blokkie hoender ekstrak (net so)
Bind met 1? teelepel maizina
Proe of sout genoeg is
Geur met swart peper, suurlemoenpeper na smaak.
1 Bossie grasuie 1 cm stukkies gesny asook die lowwe.
MENG

MARA SE SOUS


Bestanddele :
Sampioene
'Bacon' 250 gram
1 bakkie room
Braai sampioene en 'bacon' saam
Meng met room en bedien oor aartappels.

 

 

Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com

Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com

Join or visit us at www.eposvriende.com or http://links.eposvriende.com



Comments

Anonymous said…
Your blog keeps getting better and better! Your older articles are not as good as newer ones you have a lot more creativity and originality now keep it up!

Popular Posts