Vrugte Kelkie tert (fruit coctail - blikkie gemengde vrugte)

 

Vrugtekelkietert  (fruit coctail)

1 blik vrugtekelkie  (fruit coctail)
2 koppies bruismeel (self raising flour)
1 koppie suiker
2 teelepels koeksoda
1 teelepel sout
2 eiers

Klits die eiers en suiker tot dit lig en sponserig is. Voeg nou die vrugte en sap by. Vou die gesifte droë bestandele by. Bak teen 180ºC vir 35 minute.

Kook die volgende bestandele saam vir 3 minute om die sous te maak wat jy oor die tert gooi:
1 koppie suiker
1 koppie fyn klapper
50 ml botter
250 ml ingedampte melk
1 teelepel vanielje

Join or visit us at www.eposvriende.com or http://links.eposvriende.com

 

Comments

Anonymous said…
dit was baie ongelooflik baie lekker ek het dit by die skool gemaak vir prakties en die was rerag baie baie goed vir die eerste keer

Popular Posts