Ek waardeer jou...

 

                    Ek waardeer Jou....

Jy pluk nie ‘n vriendin sommer langs die pad nie.

Sy kom in ’n tuin tussen ander blomvroue voor..

Een vriendin is soos ’n dieprooi roos – geurig en pragtig

’n Ander ’n koelteboom waaronder jy tot stilstand kom om sielskontak te maak.

Daar is ook die kosmos vriendin – singend, vrolik en ongebonde..  en dan...

Die madeliefie – sy is opreg, vol begrip vir

jou tekortkominge en sommer net lief vir jou omdat jy , jy is,

Dankie dat jy vir my as vriendin blom!!! 

 

Mooi dag!!!

 

 

 

 

 

 

http://groups.yahoo.com/group/Liefde-en-Vriendskap
Post message: Liefde-en-Vriendskap@yahoogroups.com
Subscribe: Liefde-en-Vriendskap-subscribe@yahoogroups.com
Unsubscribe: Liefde-en-Vriendskap-unsubscribe@yahoogroups.com
List owner: Liefde-en-Vriendskap-owner@yahoogroups.com

__,_._,___

Comments

Popular Posts