Blatjang aartappels
BLATJANG AARTAPPELS (Chutney)
6-8 middelslag aartappels
sout
250ml vrugte blatjang
250ml kook water
125ml mayonnaise
1 pakkie dik wit uiesoppoeier
Kook aartappels in skil net tot sag.
Verhit die oond tot 180C.
Dreineer aartappels en halveer elkeen in die lengte - ongeskil.
Plaas die halwes met die gesnyde kante na bo in 'n vlak oondvaste bak met 'n inhoudsmaat van ± 2,5 liter.
Meng die res van die bestanddele en skep dit oor die aartappels en bak vir 'n halfuur lank.
Bedien warm.
www.eposvriende.com
www.emailbuddys.com
Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com
Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com
ePosVriende
2023 58th Ave Cir E.
Suite K6717
Bradenton, FL
34203
US
Comments