Mag jou vriende

Mag jou vyande naar word,
Jou drome waar word,

Jou alie maer word
Jou beursie swaar word,

Jou goeie tye nooit klaar word

En jy vir ALTYD
 deur Liewe Jesus bewaar word!

Comments

Popular Posts