Vriende dra mekaar
As Vriende mekaar nie dra nie,
mekaar se probleme nie verstaan nie,
mekaar moed inpraat nie,
nie vir mekaar bid
of saam kan skaterlag nie,
Dan staan hulle heel alleen.
Hulle moet mekaar raadgee en aan die hand neem.
Mekaar na die Kragbron lei
waar almal garingdrade is . .
Bid vandag vir alle vroue
wat 'n verskil in jou lewe gemaak het
En dankie dat JY 'n verskil maak in my lewe!!!
Ek is lief vir jou
Kyk vandag met nuwe oë na jou ma,
jou dogter, jou suster...
sy is 'n kunswerk, uniek geskape deur ons Hemelse Vader... almal met 'n spesifieke doel.
Sê dankie, vir al die dinge wat ander vir ons doen wat ons as vanselfsprekend aanvaar!!!
Dankie vriende,
dat julle my help om my draadjie weer
met was te smeer en sterk te maak!!
Get stuff for you cell phone: http://eposvriende.mobilenobo.com/
ePosVriende
2023 58th Ave Cir E.
Suite K6717
Bradenton, FL
34203
US
Comments