Braaivleis mielietert




BRAAIVLEIS – MIELIETERT
60ml koekmeelblom
15ml bakpoeier
60ml suiker
4 eiers, geklits
2 blikke (410g elk) geroomde suikermielies
60ml margarine, gesmelt

Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ‘n oondvaste bak met margarien. Meng al die bestanddele goed saam. Giet in die voorbereide bak en bak 1 uur lank of tot gaar. Sny in blokke en dien warm of koud op saam met braaivleis. Genoeg vir 8 mense.

Uit Anna Eksteen se nuusbrief.


Comments

Popular Posts