Kaas skons in jou Snackwich


Kaasskons in jou Snackwich

Iets lekker vir Sondag oggend
4 eetlepels Olie
1 Eier
¾ koppie Melk
1 koppie meel
2 Teelepels bakpoeier (kan bakpoeier uitlaat en Bruismeel gebruik)
.
1 ½ koppie Gerasperde Kaas
Meng alles saam en dan maak jy dit in die "snackwich" gaar!
Bedien saam met n braai..Sny oop en sit botter en sommer n groenslaai in ...Heerlik!!
Kan dit ook oopsny en botter smeer en op die rooster so n bietjie crispy braai heerlik!!


Comments

Popular Posts