Posts

Showing posts from September, 2010

Bored Husband - EXCELLENT!!!

Proof of what can happen if a wife drags her husband along to go shopping.Dear Mrs.  Murry,Our store is considering banning your family from ever shopping with us,unless your husband stops his antics.  Below is a list of offences over thepast few months all verified by our surveillance cameras.MEMORe: Complaints15 Things Mr. Wayne Murry has done while his spouse is shopping:1.  June 15: Took 24 boxes of condoms and randomly put them in people'scarts when they weren't looking.2.  July 2: Set all the alarm clocks in Housewares to go off at 5-minuteintervals.3.  July 7: Made a trail of tomato juice on the floor leading to tamponssection. 4.  July 19: Walked up to an employee and told her in an official tone,"Code 3" in housewares.....  and watched what happened.5.  August 4: Went to the Service Desk and asked to put a bag of M&M's onlay-by.6.  September 14: Moved a 'CAUTION - WET FLOOR' sign to a carpeted area.7.  September 15: Set up a tent in the campi…

Die vebode boom in die paradys

Die 4 jarige Nico het by sy Ouma gaan kuier en Ouma het dit goedgedink om hom 'n bietjie meer te leer van groentes en spesifiek die wat sy ma nie eens voorberei nie.  Die spesifieke dag is BROCCOLI aan die beurt en Ouma versin die oulikste stories oor die boompie wat hy gaan proe.



Hy begin ewe entoesiasties aan die eerste een proe, maar Ouma sien hy kou al stadiger met 'n veraf uitdrukking in sy oë. Ouma het net gou in die spens verdwyn en hoor hom roep: "Ouma, kom kyk gou hier!"



Hy wys toe na sy bord waarop hy die boompie in 'n hoop rys staangemaak het, mooi vasgedruk in die middel van die rys. "Kyk, Ouma, hierdie is die paradys en daardie is die boom waarvan God gesê het ons mag nie eet nie!"http://www.eposvriende.comVisit ePosVriende to join any/all of our groups.Or simply send an e-mail to johanna4-541470@autocontactor.com  to receive the list in your inbox.