Posts

Showing posts from March, 2010

Dankie

WAT VAN DANKIE.
(Marijke Edwards) Ek het eendag, nie so lank gelede nie, 'n e-pos gekry van 'n seuntjie wat vertel van die droom wat hy gehad het.  In sy droom was die hemel  half soos 'n "filing" sisteem.  Daar was baie engele wat moes werk aan al die gebedjies wat inkom en daar was 'n engel wat doodverveeld by sy tafel gesit het. Die seuntjie het hom  gevra: ’Hoekom werk jy nie?’  Ag, toe sug die engel en sê sy werk is om seker te maak dat al die dankies wat inkom reg "gefile" word, maar hy is nie besig nie, want daar is nie so baie wat inkom nie. Dit is toe net daar wat ek besef dat dit so waar is. Ons is baie vinnig om te vra, maar vergeet soms om dankie te sê na die tyd.  Om die Here se naam te prys en dankie te sê is mos net so belangrik. So van nou af as jy vir iets vra en die Here seën jou daarmee, moenie vergeet om dankie te sê na die tyd nie.  Loof en prys Sy naam. Here, vandag wil ek vir niks vra nie, net dankie sê.  Dankie vir nog 'n d…

An office desk has 400 times more bacteria than a toilet.

An office desk has 400 times more bacteria than a toilet.      A Toilet Seat For Two?When someone goes on a health kick and starts talking about germs, and stopping the spread of things like colds, the first item they focus on is the doorknob. At home, in public, or at work, it is the single most common surface that multiple people would touch, thus increasing the chances of bacteria being left behind. But surprisingly, it's not the most bacteria-infested surface you face all day. That would be your office desk.A research project at the University of Arizona, carried out in 2002, discovered that you would face less bacteria eating off a toilet seat, than you would on your desk or personal workspace, where the level is up to 400 times greater.The study, which tested telephones, desks, water coolers, doorknobs, and toilet seats, compiled 7,000 samples from major centers across the country. What they found, was that while phones ranked highest in bacteria levels, the office desk was …

En jy het gedink jy weet ALLES van die liefde...? Laat kinders jou leer!

UIT DIE OOG EN HART VAN 'N KIND

WAT IS DIE BESTE OUDERDOM OM OP TE TROU?

Vier-en-tagtig, want dan hoef 'n mens nie meer te werk nie, en kan julle
die hele dag lank vir mekaar lief wees in die slaapkamer.
(Judy 8).


WANNEER IS DIT REG OM IEMAND TE SOEN?

'n Mens moet nooit 'n meisie soen, tensy jy genoeg geld het om vir haar
'n groot ring en 'n videomasjien te koop nie. Meisies wil altyd video's van
die troue hê.
(Jim 10)

DIE GROOT DEBAT: IS DIT BETER OM ENKEL TE WEES, OF GETROUD?

Dit is beter vir meisies om enkel te wees,maar nie vir seuns nie. Seuns het
iemand nodig om agter hulle skoon te maak.
(Lynette 9)

Dit gee my 'n kopseer om net aan sulke dinge te dink. Ek is net 'n kind, ek het nie sulke moeilikheid nodig nie.
(Kenny 7)

WAAROM RAAK TWEE MENSE LIEF VIR MEKAAR?

Niemand is seker waarom dit gebeur nie, maar ek het gehoor dit het iets met
hoe jy ruik te doen het. D…

Two Interesting Years

Image
Two Interesting Years

               Interesting Year 1981
                 1. Prince Charles got married
                 2.   Liverpool  crowned soccer Champions of Europe
                 3.   Australia  lost the Ashes (cricket) tournament.
                 4. The pope died

               Interesting Year 2005
                 1. Prince Charles got married
                 2.   Liverpool  crowned soccer Champions of Europe
                 3.   Australia  lost the Ashes tournament
                 4. The pope died

               Lesson to be learned:
               The next time Charles gets married, someone warn the  Pope.
*********************

Teacher says to little Tommy 'Why weren't you at school yesterday?'
Tommy says'My grandfather got burnt'
Teacher says 'Badly?'
Little Tommy says ' Miss, they don't messabout at the crematorium.


http://www.eposvriende.comTo join for  loads of fun (high volume) send an e-mail to:   eposvriende-everything-sub…

Ants eat coma patient's eye

Image
Ants eat coma patient's eyeKolkata - A coma patient whose left eye was eaten by ants as she lay in a state hospital in eastern India died on Tuesday morning, an official said. "The woman had lost one of her eyes (to ants). She died this morning of post-surgery complications," said S Adhikary, acting superintendent of Sambhunath Pandit Hospital in the city of Kolkata. "She was already on her death bed and this added to her problems." Gouri Rani Chakraborty, 54, a diabetic, was admitted to the hospital on November 7 with high blood pressure and post-surgery complications after undergoing a cataract operation in a private nursing home, the hospital said. "She slipped into a coma soon after admission," said Adhikary. When Chakraborty's family visited her on Monday morning, she looked dreadful. "I saw red ants crawling on my mother's face when I came to visit her," said Soumen, her son. "I requested a nurse to remove the ants but she…

10 Laws of Computing

Image
1. When computing, whatever happens, behave as though you meant it to
happen.

2. When you get to the point where you really understand your computer, it's
definitely obsolete.

3. The first place to look for information is in the section of the manual
where you'd least expect to find it.

4. When the going gets tough, upgrade.

5. For every action, there is an equal and opposite malfunction.

6. To err is human, to blame your computer for your mistakes is even more
human.

7. He who laughs last, probably has a back-up.

8. The number one cause of computer problems is computer solutions.

9. A complex system that doesn't work is invariably found to have evolved
from a simpler system that worked just fine.

10. A computer program will always do what you tell it to do, but rarely
what you want it to do.

www.eposvriende.com __._,_.___ Reply to sender | Reply to group | Reply via web post | Start a New Topic Messages in this topic (1) Recent Activity:·New Members4 Visit Your Group http://g…

The Apostles

Image
DO YOU KNOW HOW THE APOSTLES DIED? 1MatthewSuffered martyrdom in  Ethiopia , killed by a sword wound2MarkDied in  Alexandria ,  Egypt , after being dragged by horses through the streets until he was dead.3LukeWas hanged in  Greece  as a result of his tremendous preaching to the lost.4JohnFaced martyrdom when he was boiled in huge basin of boiling oil during a wave of persecution in  Rome . However, he was miraculously delivered from death. John was then sentenced to the mines on the prison  island  of  Patmos . He wrote his prophetic Book of Revelation on  Patmos . The apostle John was later freed and returned to serve as Bishop of  Edessa  in modern  Turkey . He died as an old man, the only apostle to die peacefully.5PeterHe was crucified upside down on an x-shaped cross. According to church tradition it was because he told his tormentors that he felt unworthy to die in the same way that Jesus Christ had died.6JamesJust The leader of the church in Jerusalem, wa…

Wiskunde in die Woestyn

Wiskunde in die Woestyn

Een van die grootste wiskundige wonderwerke sentreer rondom Moses en die Israeliete. In die woestyn moes die Israeliete kos kry en hoe voed jy 3.5 miljoen mense? Volgens die Kwartiermeester-Generaal van die weermag het Moses omtrent 1500 ton kos daagliks nodig gehad. 'n 6km lange goederetrein sou nodig wees om die kos te vervoer.

Die kos moes gaargemaak word met houtvure en jy moet onthou, hulle was in die woestyn. 4000 Ton hout sou nodig wees per dag en weer 'n paar goedere treine, elk amper 2 km lank, om die hout te vervoer. Om te dink, hulle het 40 jaar in die woestyn getrek.

Wat van water? Net genoeg vir drink en 'n bietjie opwas, sou hulle 50 miljoen liter elke dag nodig gehad het, en 'n goederetrein met tenkwaens, omtrent 19km lank, sou nodig wees om water te bring. Daar was net 'n paar putte in die woestyn. Hoe het hulle genoeg water gekry?

Nog 'n ding! Hulle moes oor die rooi see in een nag! As hulle met 'n nou paadjie, twee-twee…

Dis net wanneer kappertjies gekneus word, dat ons hulle heerlike geur kry".

Image
Vanoggend vroeg, nog lank voor die son opkom, het ek in my tuintjie gestaan en kyk na die dou op die plante.  Daar was oorvloedig dou op die kappertjies wat ek besig was om te pluk, en terwyl ek die helderkleurige fraai blommetjies die een na die ander een afpluk, het ek skielik onthou dat ek lankal eenmaal gelees het: 
“Dis net wanneer kappertjies gekneus word, dat ons hulle heerlike geur kry”.
So, dink ek toe, is sommige mense ook, dis juis wanneer die swaar slag van die lewe hulle tref, dat jy uitvind watter lieflike gees daar in hulle hart is.
Dis die mense wat die lewe nooit sal kleinkry nie, want hoe seerder hulle hart, hoe groter glimlag die mond, hoe feller die pyn, hoe minder die klag.  Hulle is die kappertjiesmense in die tuin van God.
En hierdie sonneblom, met sy groot oop bottergeel gesig, laat my dink aan die liewe mense wat altyd lag, vir wie die son altyd skyn, en vir wie die lewe altyd lekker en aanvaarbaar is.  Hulle is nooit verveeld en onvergenoegd nie, vir hulle is we…

Telephone scam tactic to blackmail

Its all started when I received a call from someone claiming that he was from Maxis and he asked me to shutdown my phone for 2 hours for 3g update to take place. As I was rushing for a meeting, I did not question and shutdown my cell phone.

After 45 minutes I felt very suspicious since the caller did not even introduce his name. I quickly turned on my cell phone and I received several calls from my family members and the others were from the number that had called me earlier - 3954380.

I called my parents and I was shocked that they sounded very worried asking me whether I am safe. My parents told me that they had received a call from someone claiming that they had me with them and asking for money to let me free. The call was so real and my parents even heard 'my voice' crying out loud asking for help. My parent was at the bank waiting for next call to proceed for money transfer. I told my parents that I am safe and asked them to lodge a police rep…

Hoe om positief te bly.

Image
HOE OM POSITIEF TE BLY!!1. Probeer alles tweekeer:
   'n Grafskrif het gelui:
   "Tried everything twice...both times were moerse nice!"



2. Behou jou grapgat vrinne
   Die suurgatte trek jou onder.
   (Sorg dat JY nie daai suurgat is nie!)


3. Hou aan leer..
   Leer meer oor skete, etiket, enigiets.
   Moenie toelaat dat jou brein muf nie!


4. Geniet die eenvoudige dinge.

5. Lag dikwels, lag lank en lekker.
   Lag tot jou blaas lek!
   En as jy'n pel het wat lekker  nonsens  praat,
    spandeer meer tyd saam met haar/hom.

6. Trane kom.
     Tjank dat die snot spat, en beweeg dan aan.
   Die enigste mens wat ALTYD regdeur jou lewe by jou is, is jyself.
   LEWE terwyl jy nog lewe het.

7. Omring jouself met dit waaroor jy mal is,
   Of dit nou pelle, familie, diere, sentimentele junk, musiek,plante, of kitch is.
   Jou huis is JOU plek!

8. Bewaar jou gesondheid:
   As jy OK is, moenie  nonsens aanjaag nie,
   As jou kop raas, sluit by '…

Wiskunde in die Woestyn

Wiskunde in die Woestyn

Een van die grootste wiskundige wonderwerke sentreer rondom Moses en die Israeliete. In die woestyn moes die Israeliete kos kry en hoe voed jy 3.5 miljoen mense? Volgens die Kwartiermeester-Generaal van die weermag het Moses omtrent 1500 ton kos daagliks nodig gehad. 'n 6km lange goederetrein sou nodig wees om die kos te vervoer.

Die kos moes gaargemaak word met houtvure en jy moet onthou, hulle was in die woestyn. 4000 Ton hout sou nodig wees per dag en weer 'n paar goedere treine, elk amper 2 km lank, om die hout te vervoer. Om te dink, hulle het 40 jaar in die woestyn getrek.

Wat van water? Net genoeg vir drink en 'n bietjie opwas, sou hulle 50 miljoen liter elke dag nodig gehad het, en 'n goederetrein met tenkwaens, omtrent 19km lank, sou nodig wees om water te bring. Daar was net 'n paar putte in die woestyn. Hoe het hulle genoeg water gekry?

Nog 'n ding! Hulle moes oor die rooi see in een nag! As hulle met 'n nou paadjie, twee-twee…