Posts

Showing posts from March, 2011

Ek waardeer jou...

Ek waardeer Jou.... Jy pluk nie ‘n vriendin sommer langs die pad nie.Sy kom in ’n tuin tussen ander blomvroue voor..Een vriendin is soos ’n dieprooi roos – geurig en pragtig’n Ander ’n koelteboom waaronder jy tot stilstand kom om sielskontak te maak.Daar is ook die kosmos vriendin – singend, vrolik en ongebonde..  en dan...Die madeliefie – sy is opreg, vol begrip vir jou tekortkominge en sommer net lief vir jou omdat jy , jy is,Dankie dat jy vir my as vriendin blom!!!Mooi dag!!! http://groups.yahoo.com/group/Liefde-en-Vriendskap
Post message: Liefde-en-Vriendskap@yahoogroups.com
Subscribe: Liefde-en-Vriendskap-subscribe@yahoogroups.com
Unsubscribe: Liefde-en-Vriendskap-unsubscribe@yahoogroups.com
List owner: Liefde-en-Vriendskap-owner@yahoogroups.com

__,_._,___

Sit in the Cockpit of an A380 Super Jumbo.

CLICK HERE   >>>>>>>>     INSIDE THE COCKPIT OF THE AIRBUS A380Pictures, Desktop Wallpapers e-mails
http://groups.yahoo.com/group/eposvriende/
Subscribe: eposvriende-subscribe@yahoogroups.com
Prente en Fotos  Afrikaans (desktop wallpapers)(As jy by die Afrikaanse groep aansluit, sal jy outomaties ook die Engelse e-posse ontvang. Dit is nie nodig om by albei aan te sluit nie)http://groups.yahoo.com/group/Afrikaans-ePosVriende
Subscribe: Afrikaans-ePosVriende-subscribe@yahoogroups.com

FW: Japan hit by earthquake 3

Image
Almost everything - could be up to 5 e-mails per day
http://groups.yahoo.com/group/eposvriende-everything
Subscribe: eposvriende-everything-subscribe@yahoogroups.com
Prente en fotos - Afrikaans - meer e-posse per dag(As jy by die Afrikaanse groep aansluit, sal jy outomaties ook die Engelse e-posse ontvang. Dit is nie nodig om by albei aan te sluit nie)http://groups.yahoo.com/group/Afrikaans-meer
Subscribe: Afrikaans-meer-subscribe@yahoogroups.com

Japan hit by earthquake Part 2

Image
Pictures, Desktop Wallpapers e-mails
http://groups.yahoo.com/group/eposvriende/
Subscribe: eposvriende-subscribe@yahoogroups.com
Prente en Fotos  Afrikaans (desktop wallpapers) (As jy by die Afrikaanse groep aansluit, sal jy outomaties ook die Engelse e-posse ontvang. Dit is nie nodig om by albei aan te sluit nie) http://groups.yahoo.com/group/Afrikaans-ePosVriende
Subscribe: Afrikaans-ePosVriende-subscribe@yahoogroups.com

Japan jolt 8000 times more violent than Christchurch's

Image
The Japan earthquake was 8000 times stronger than the Christchurch shake and unzipped a faultline half the size of the North Island, a NZ scientist says.
The magnitude-9 tremor near Japan's east coast on Friday occurred at the same depth as the February 22 quake near Lyttelton, but struck on a far larger fault, believed to be 350km long and 150km wide.

This meant an enormous amount of energy was created as the fault ruptured for 150 seconds.
Associate Professor John Townend, a Victoria University expert in earthquake faults, said early investigations in Japan showed a rupture half the size of the North Island.
"The larger the fault, the larger the earthquake. When you see the fault is around 45,000sq km, moving several metres, you can understand how much grunt there is."

The fault forms the boundary between the Pacific tectonic plate and the North American plate, which sits under northern Japan.
It has been locked up for decades, but slipped up to 10 metres on Friday night.
Nas…

Beer Bread

Recipes - with the word.doc
http://groups.yahoo.com/group/english_recipes
Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com
Resepte in Afrikaans - met die Word.doc(As jy by die Afrikaanse groep aansluit, sal jy outomaties ook die Engelse e-posse ontvang. Dit is nie nodig om by albei aan te sluit nie)http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com __._,_.___

PAMPOEN ROL

Recipes - with the word.doc
http://groups.yahoo.com/group/english_recipes
Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com
Resepte in Afrikaans - met die Word.doc(As jy by die Afrikaanse groep aansluit, sal jy outomaties ook die Engelse e-posse ontvang. Dit is nie nodig om by albei aan te sluit nie)http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com

Silly facts

1. The magic word 'Abracadabra' was originally intended for    the specific purpose of curing hay fever.
2. Next to bone marrow, hair is the fastest growing tissue    in the human body.





Brisbane floods: before and after

Image
http://www.abc.net.au/news/infographics/qld-floods/beforeafter.htmClick on the link above and more your mouse left to right over the pictures to see the before and after detail.

Click on the link above to view more pictures.Pictures, Desktop Wallpapers e-mails
http://groups.yahoo.com/group/eposvriende/
Subscribe: eposvriende-subscribe@yahoogroups.com
Prente en Fotos  Afrikaans (desktop wallpapers)(As jy by die Afrikaanse groep aansluit, sal jy outomaties ook die Engelse e-posse ontvang. Dit is nie nodig om by albei aan te sluit nie)http://groups.yahoo.com/group/Afrikaans-ePosVriende
Subscribe: Afrikaans-ePosVriende-subscribe@yahoogroups.com

Vriendin se liefde

Wat is 'n vriendin se liefde?
Dit is 'n houtkruis teen alleenheid.
'n Steunpilaar in pyn.
'n Vuurhoutjie en 'n olielamp,
wanneer jou lewenslig begin kwyn.

Dis 'n skouer om op te huil,
wanneer die wêreld jou soms druk.
'n Hand wat weet wanneer om jou vas te hou
en wanneer om vir jou 'n roos te pluk.

Dis 'n oor wat na jou luister
al praat jy soms nie sense.
'n Stem wat vir jou fluister:
"Jy's 'n dierbare mens."

Dis 'n kombers teen die koue.
'n Sambreel teen die reën.
'n Fort waardeur geen wind kan waai,
selfs wanneer die donderweer buite dreun.

Dis 'n telefoonoproep uit die bloute.
'n Drukkie wanneer jy dit die nodigste het.
En wanneer woorde oorbodig is,
word liefde 'n stille gebed.

Bo alles is Liefde 'n gawe van God -

Geen mens kan daarsonder klaarkom -
Dis die kern van Sy grootste gebod.
LIEFDE AAN JOU NAASTE,
MAAR BELANGRIK OOK AAN HOM!!!!!Love and Friendship e-mails
http://groups.yahoo.com/group/love-eposvriende
Subscribe:

Who's your daddy?

A seminary professor was vacationing with his wife in Gatlinburg, TN.  One morning, they were eating breakfast at a little restaurant, hoping  to enjoy a quiet, family meal.  While they were waiting for their food, they noticed a distinguished looking,  white-haired man moving from table to table, visiting with the guests.  The professor leaned over and whispered to his wife,  'I hope he doesn't come over here.' But sure enough, the man did come over to their table.

'Where are you folks from?' he asked in a friendly voice.  Oklahoma,' they answered. 'Great to have you here in Tennessee,' the stranger said.  'What do you do for a living?' 'I teach at a seminary,' he replied.  'Oh, so you teach preachers how to preach, do you?
Well, I've got a really great story for you.'  And with that, the gentleman pulled up a chair and sat down at the table with the couple.

The professor groaned and thought to himself,  ‘Great  ...Just w…

Dankie Here

Liewe Here
Ek skryf net om te sê ek is jammer. Omrede ek gister so kwaad was toe ek besef U het my gebede geignoreer, en dinge het nie op my manier gebeur nie.
Eers het my motor gebreek. Ek was laat vir werk  Maar ek het 'n lelike ongeluk gemis  Was dit U handewerk?
Ek het 'n lieflike huis gevind. Maar iemand anders was voor my daar   Ek was so kwaad, maar toe hoor ek die agent se die pype van die huis in 'n toestand  Toe was ek verlig.
Gister het ek die perfekte sweetpak gekry, maar die kleur was vaal. Ek was vies. Vandag het ek dieselfde sweetpak gekry in rooi, en U sal my nie glo nie - die prys was afgemerk
Ek weet dat U na my omsien en ek voel geseënd.   Dit maak nie saak waarvoor ek bid nie; U weet altyd wat die beste vir my is  Ek het hierdie sirkel van ePosVriende, wat die wêreld vir my beteken. Party dae "stuur en stuur" ek, ander dae laat ek hulle net begaan......
Ek is geseënd om hierdie vriende te hê. Ek het al so vas aan hulle gegroei. So h…

Maak jou oë toe en jou hart oop

Image
Maak jou oë toe
En jou hart oop
En voel hoe al jou sorge wegloop.
Jy moet jou net aan God toevertrou
Hom toelaat om jou
In liefde toe te vou.
Want die lewe op aarde
Is nie maklik
En van die uitdagings
Voel so onredelik,
Maar God vra ons net vir ons bes -
En belowe Hy sal sorg vir die res.
Wanneer jy moeg is,
Hoop verloor, berou,
Is daar altyd een deur
Wat oop staan vir jou.
Dit is die deur
Na die huis van gebed,
Waar God altyd reg staan
Om jou te red!

Facebook       http://www.facebook.com/Nog.Goeters






__,_._,___

Clever woman, huh

A Woman was out golfing one day when she hit the ball into the woods.
She went into the woods to look for it and found a frog in a trap.

The frog said to her, "If you release me from this trap, I will grant you three wishes."

The woman freed the frog, and the frog said, "Thank you, but I failed to mention that there was a condition to your wishes.
Whatever you wish for, your husband will get times ten!"

The woman said, "That's okay."
For her first wish, she wanted to be the most beautiful woman in the world.
The frog warned her, "You do realize that this wish will also make your husband the most handsome man in the world, an Adonis whom women will flock to".
The woman replied, "That's okay, because I will be the most beautiful woman and he will have eyes only for me."
So, KAZAM-she's the most beautiful woman in the world!

For her second wish, she wanted to be the richest woman in the world.
The frog said, "That w…