Posts

Showing posts from 2017

St. Louis Ribbetjies met Maple oftewel EsDoorn Stroop BBQ sous.doc

Image
St. Louis Ribbetjies met  Maple oftewel EsDoorn Stroop BBQ sous
Sous deur: Vermont Maple Sugar Maker Association

 2 Vark Ribbetjies
Sous:
     1 1/2 eetlepel canola olie
     1/2 ui, blokkies gesny
     1/2 eetlepel fyn gemaalde vars gemmer
     2 knoffelhuisies, fyngekap
     1/4 teelepel rooi peper
     1/8 teelepel swartpeper
     1/2 koppie asyn
     1/4 koppie water
     3 gram tamatiepasta
     1/4 koppie soya sous
     2 eetlepels sesame olie
     1 koppie suiwer esdoornstroop
     1 1/2 eetlepel druiwe asyn
     1/8 teelepel gedroogde tiemie
     1/2 eetlepel sout


Rub:
     1/4 koppie(soet) paprika (gebruik 1/2 pimento as jy lus is vir 'n rokerige geur)
     1/2 koppie bruinsuiker
     1 eetlepel swartpeper
     1 eetlepel knoffel poeier
     2 teelepels komyn
     2 teelepels sout
     2 teelepels rooi peper
     1 teelepel droë mosterd
     1/2 teelepel gedroogde oregano
Meng alles en hou eenkant

Metode:
Verhit die olie oor medium hitte.
Voeg dan die ui, knoffel, gemmer, rooi peper en swartpeper by.
Ko…

Sirkel serp

Image
Patronehttp://groups.yahoo.com/neo/groups/patrone· Post   patrone-owner@yahoogroups.com· Subscribe: patrone-subscribe@yahoogroups.com· Unsubscribe: patrone-unsubscribe@yahoogroups.com· List Owner: patrone-owner@yahoogroups.comFacebook:  https://www.facebook.com/groups/Patrone.AllesOm die patrone in jou e-pos (e-mail) ontvang wat hier gedeel word, moet jy op die groep inteken. (Subscribe: patrone-subscribe@yahoogroups.com)

Simply sharing

Image

Sommer maar net mooi

Image

BITCOIN

BITCOIN:
Ek het verskeie e-posse oor die onderwerp gekry, maar ek plaas graag die skrywe van Dawie Roodt:
Dawie Roodt die hoofekonoom van Efficient Group skryf oor Bitcoin:

Die bekendste kriptogeldeenheid of virtuele geld is Bitcoin. Bitcoin is 'n private geldeenheid wat tot stand gekom het danksy
'n tegnologie wat as die blokketting (blockchain) bekend staan.
Dit is 'n openbare lêer waar alle inligting oor die geldeenheid openbaar gemaak word.
Almal wat deel is van die "klub" het toegang tot hierdie inligting.

Eintlik gaan dit nog verder, almal wat deelneem hou die stelsel deur hulle rekenaars in stand, wat beteken die stelsel stabiliseer
homself en dra by tot die betroubaarheid daarvan.

Dit klink miskien Grieks, maar dit kom daarop neer dat 'n kriptogeldeenheid 'n privaat uitgereikte geldeenheid is wat tot
dusver redelik veilig blyk te wees.
Verder het dit ook die kenmerk dat hoewel al die inligting openbaar is, niemand weet wie transaksies doen nie.
Met an…

Historical attempts to ban coffee Did You Know It's World Coffee Day? (1st October)

Image
5 Historical Attempts to Ban Coffee
BY Emmy Blotnick

Coffee may seem harmless, but its historical rap sheet is a mile long.

1. Mecca
Coffee was banned in Mecca in 1511, as it was believed to stimulate radical thinking and hanging out—the governor thought it might unite his opposition.
Java also got a bad rap for its use as a stimulant—some Sufi sects would pass around a bowl of coffee at funerals to stay awake during prayers.

2. Italy
When coffee arrived in Europe in the 16th century, clergymen pressed for it to be banned and labeled Satanic.
But Pope Clement VIII took a taste, declared it delicious, and even quipped that it should be baptized.
On the strength of this papal blessing, coffeehouses rapidly sprang up throughout Europe.

3. Constantinople
After Murad IV claimed the Ottoman throne in 1623, he quickly forbade coffee and set up a system of reasonable penalties.
The punishment for a first offense was a beating. Anyone caught with coffee a second time was sewn into a leather bag and th…

Snake pattern

Image

An Angel walked the beat tonight

Image

Lug foto's, Aerial photos or Drone photo's post 4

Image

Lug foto's, Aerial photos or Drone photo's post 3

Image

Lug foto's, Aerial photos or Drone photo's post 2

Image

Aeriel or drone photos, Lugfotos

Image