St. Louis Ribbetjies met Maple oftewel EsDoorn Stroop BBQ sous.doc
St. Louis Ribbetjies met Maple oftewel EsDoorn Stroop BBQ sous
Sous deur: Vermont Maple Sugar Maker Association
2 Vark Ribbetjies
Sous:
1 1/2 eetlepel canola olie
1/2 ui, blokkies gesny
1/2 eetlepel fyn gemaalde vars gemmer
2 knoffelhuisies, fyngekap
1/4 teelepel rooi peper
1/8 teelepel swartpeper
1/2 koppie asyn
1/4 koppie water
3 gram tamatiepasta
1/4 koppie soya sous
2 eetlepels sesame olie
1 koppie suiwer esdoornstroop
1 1/2 eetlepel druiwe asyn
1/8 teelepel gedroogde tiemie
1/2 eetlepel sout
Rub:
1/4 koppie(soet) paprika (gebruik 1/2 pimento as jy lus is vir 'n rokerige geur)
1/2 koppie bruinsuiker
1 eetlepel swartpeper
1 eetlepel knoffel poeier
2 teelepels komyn
2 teelepels sout
2 teelepels rooi peper
1 teelepel droƫ mosterd
1/2 teelepel gedroogde oregano
Meng alles en hou eenkant
Metode:
Verhit die olie oor medium hitte.
Voeg dan die ui, knoffel, gemmer, rooi peper en swartpeper by.
Kook tot die ui deursigtig is, voeg dan die asyn, water, tamatie pasta, sojasous, sesame olie en esdoornstroop by.
Klits goed om die tamatie pasta goed in te meng.
Voeg die tiemie, mosterd en 1/2 van die sout by.
Smoor vir lae hitte vir 30 minute.
Verpulp die sous met 'n stokblender.
Gebruik dadelik of plaas in 'n lugdigte houer.
Smeer die ribbe met die rub en laat in die yskas vir 5-6 uur om te marineer.
Verhit die oond tot 106C of 225 en plaas die ribbe in die middel van die oond.
Bak vir 3 1/2 tot 4 uur, draai Å paar keer om te seker te maak dat dit alkante mooi gaar word.
Wanneer dit ribbe gaar is, stel die oond op gril.
Smeer die ribbes aan weerskante met die sous en braai tot die sous borrel, ongeveer 4-5 minute.
www.ouichefnetwork.com
Recipes – with the word.doc
http://groups.yahoo.com/group/english_recipes
Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com
Resepte in Afrikaans – met die Word.doc
http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
Comments