Posts

Showing posts from January, 2012

Ice-Cream Cookie Dessert - Yummy

Image
Ice-Cream Cookie Dessert



















COOKIES
1 packet cookies of your choice (I like to use Romany Creams)
WALNUT MIX
1 cup chopped walnuts (or nuts of your choice)
1 1/2 tablespoons butter or margarine
1 tablespoon packed brown sugar
CHOCOLATE SAUCE
1 can (12 fl. oz.) Evaporated Milk  (Carnation milk)
1 cup (6 oz.) Semi-Sweet Chocolate Morsels (chips)
1 cup powdered sugar (icing sugar)
2 packets (1 oz. each) Pre-Melted Unsweetened Chocolate Flavor
2 tablespoons butter or margarine
1 tablespoon vanilla extract
For a easier Chocolate sauce recipe: 1 Can Evaporated milk 1 Large slap of (brown) milk chocolate 1 Cup icing sugar 2 tablespoons butter or margarine
1 tablespoon vanilla extract

2 liter or 1.5 qt. Vanilla Ice Cream, softened
FOR COOKIES: Chop cooled cookies into small pieces.

FOR WALNUT MIX:
PREHEAT
oven to 375° F. Grease 8-inch-square baking pan.
COMBINE walnuts, butter and brown sugar in small bowl. Pour into prepared pan. Bake for 8 to 10 minutes; stir well. Cool completely in pan on…

Suiker Mielie Plaat Koekies

SUIKERMIELIE-PLAATKOEKIES1 blik geroomde suikermielies                                 1 eier, geklits 125ml gerasperde parmesaan                                125ml fyn gekrummelde fetakaas 250ml koekmeelblom                                                knippie suiker           sout en vars gemaalde swartpeper na smaak       5ml bakpoeier
Meng alles saam en laat staan vir 10 minute. Braai lepelsvol van die mengsel in 'n pan met 'n bietjie warm botter of olie tot goudbruin aan albei kante en deurgaar. Dreineer op kombuispapier en sit dadelik voor. Lewer 15 plaatkoekies.

https://www.facebook.com/ResepteRecipes/
Uit Anna Eksteen se nuusbrief. anna_se_kombuis@yahoo.com Bestel gerus haar resepte e-boeke.



7 Klippies

7 Klippies

Daar's sewe klippies in jou sak
Deur die Here vir jou ingepak
Sodat jy ene weg kan gooi
Vir elke tiende jaar voltooi.

Eerste klippie, geen probleem
Die spel sal donkiejare neem,
Dink ons in ydel kinderwaan
Die lewe gaan vir ewig aan.

Op twintig waai die tweede klip,
Pragtig en rooi van lip,
Windmakerder kan jy nie kry,
Wat ek wil, skuld die wêreld my.

Klippie drie die laat jou dink,
Vir dertig jaar het jy rinkink,
Vier sewendes is daar nou oor,
Om op te maak vir tyd verloor.

As uit jou hand die vierde val,
Dan vlek die grys jou slape al,
En dit wat in die sak oorbly,
Te min om als gedoen te kry.

Dan kom jy by vyftig,
Nou galop die tyd te vlytig,
En na die bult-op lewenspad,
Beginne jy die afdraand vat.

Voor laaste klippie nommer ses
Glip uit die sak voor jy sê mes
Die wat gewerk het vir n baas
Kry sy persent en groet vir laas.

O wee, o wee, nou klippie sewe,
Skriftuurlik het jy klaar gelewe,
Daar kom nou veel genade kort
Vir die wat dalk wil tagtig word.

Daar is natuur…

MieliePap Muffins

Mieliepap muffins...       Saam met braaivleis!


 Jy benodig (vir 6)

 • 2 koppies mieliemeel
 • 4 koppies water
 • 1 teelepel sout
 • 3 eetlepels olyfolie of botter
 • 2 eiers
 • 2 hande vol kaas, gerasper
 • 4 eetlepels gekapte vars kruie, of 1 eetlepel droë kruie
 • 1 teelepel rooipeper
 • 1 teelepel paprika
 • 1 koppie heel mieliepitte
 • 6 sondroogtamaties, gekap
 • 12 kersietamaties, gehalveer
  Só maak jy

Voorverhit die oond tot 200 ºC.
Maak eers die pap. Bring die water en sout tot kookpunt. Voeg die mieliemeel daarby
en roer tot dit verdik.
Laat dit met ’n deksel op prut vir 10 minute.
Verwyder dit van die hitte en laat die pap afkoel.
Meng die res van die bestanddele saam en voeg die koue pap daarby.
Skep die mengsel in ’n gesmeerde muffinpan.
Skep dit maar vol, want dit rys glad nie.
Bak die muffins vir ongeveer 20 minute.

 Wenk: Die muffins is ’n blink plan as jy oorskietpap het.
Gooi ’n hand of drie vol gebraaide spek of oorskietboerewors by en eet dit vir brekfis…

All Purpose Cake mix

All-Purpose Cake Mix

All Purpose Cake mix

10 cups flour
6 1/4 cups sugar
1 cup cornstarch
5 tablespoons baking powder
1 tablespoon salt
2 1/2 cups vegetable shortening

In large sifter, combine flour, sugar, cornstarch, baking powder and salt.
Sift in batches, into a large bowl.
Use a pastry blender or a heavy-duty mixer to blend in shortening until mixture resembles cornmeal in texture
Spoon into a 20-cup container with a tight-fitting lid.
Seal container, label and date.
use within 10 to 12 weeks.
Makes 17 cups cake mix. https://www.facebook.com/ResepteRecipes


Recipes - with the word.doc
http://groups.yahoo.com/group/english_recipes
Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com english_recipes-subscribe@yahoogroups.com

Resepte in Afrikaans - met die Word.doc (As jy by die Afrikaanse groep aansluit, sal jy outomaties ook die Engelse e-posse ontvang. Dit is nie nodig om by albei aan te sluit nie) http://groups.yahoo.com/group/resepte
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com


Elke vrou het 'n kruie geur

ELKE VROU HET ‘N KRUIEGEUR
Die een vriendin laat jou dink aan Naeltjies – deurdringend sterk – ‘n noodsaaklikheid vir sekere tye van jou lewe. ‘n Naeltjieboom groei glo net waar die see gesien kan word. Dan is daar die Neut-vrou. Sy verleen daardie effens prikkelende geur met haar teenwoordigheid. Jy sien haar nie dikwels nie, maar sy is altyd daar. ‘n Paprika-vriendin het ek beslis. Altyd kleurvol, dra gedurig rooi, uitbundig en leef voluit, maar altyd smaakvol.
In elke vriendekring is daar ‘n Swartpepervrou-ontonbeerlik, maar jy moet haar reg hanteer anders kom haar skerpheid na vore. Dit is dus verstandiger om haar in klein dosisse te kan geniet.  En wie wil nou nie ‘n Kaneel vriendin hê nie? Sy verleen ‘n heerlik soet, fyn geur aan jou vriendskaptuin. Met haar snoesige roeskleur woltrui vul sy die vertrek met warmte en met haar sonnige geaardheid verdryf sy die kwaaiste winteroggend. Sy sal nie maklik oordadig wees nie.
‘n Roosmaryn vriendin kom nie ongemerk ‘n vertrek binne nie. S…

A Baby's Hug

~ A Baby's Hug ~

We were the only family with children in the restaurant. I sat Erik in a high chair and noticed everyone was quietly sitting and talking. Suddenly, Erik squealed with glee and said, 'Hi.' He pounded his fat baby hands on the high chair tray. His eyes were crinkled in laughter and his mouth was bared in a toothless grin, as he wriggled and giggled with merriment.

I looked around and saw the source of his merriment. It was a man whose pants were baggy with a zipper at half-mast and his toes poked out of would-be shoes. His shirt was dirty and his hair was uncombed and unwashed. His whiskers were too short to be called a beard and his nose was so varicose it looked like a road map.

We were too far from him to smell, but I was sure he smelled.. His hands waved and flapped on loose wrists. 'Hi there, baby; hi there, big boy.. I see ya, buster,' the man said to Erik.

My husband and I exchanged looks,
'What do we do?'

Erik continued to laugh …

Hawermout Koekies (Oats cookies)

Hawermout (oats) koekies klapper 1k Meelblom 4k hawermout 1k botter 2 r koeksoda opgelos in 1.4 k melk 1 1.2 k suiker 1.2 t sout 1 t kaneel 3 e gouestroop
Metn smelt botter en stroop saam en voeg dit by roer die sodat wat eers in die melk opgelos word by Meng baie goed Druk vas Cm dit Bak 14 tot min tot goudbruin by 170grade C

http://www.facebook.com/ResepteRecipes

'n Lewe wat saak maak

'n Lewe wat Saak Maak Of ons gereed is of nie, eendag kom alles tot ‘n einde.
Daar sal geen sonsopkoms meer wees nie, geen minute, geen ure, geen dae nie.
Alles wat jy bymekaar gemaak het, of dit nou vir jou kosbaar is of nie, sal aan iemand anders behoort.
Jou rykdom, jou roem, jou wêreldse mag sal verskrompel tot onbelangrikheid.
Dit sal nie saak maak wat jy besit het nie of wat aan jou verskuldig is nie.
Jou haat, griewe, frustrasies en jaloesies sal uiteindelik verdwyn.
Maar so sal ook jou hoop, ambisies, planne en moet doen-lysies verval. Die winste en verliese wat eens so belangrik gelyk het, sal vervaag.
Dit sal nie saak maak waar jy vandaan kom nie, of aan watter kant van die spoorlyn jy gebly het nie.
Dit sal nie saak maak of jy beeldskoon of briljant was nie.
Of jy ‘n man of vrou is, en wat die kleur van jou vel is, sal onbelangrik wees. So, wat sal saak maak? Hoe sal die waarde van jou dae gemeet word? Dit sal nie saak maak wat jy gekoop het nie, maar wat jy gebou het; nie wat jy he…