Anker

GOD is jou "SAKDOEK" as jy huil ...

HY is jou "HOEKIE" as jy erens wil skuil ..

HY is jou "SAMBREEL" as hartseer oor jou reen ...

HY is jou "911" as jy in nood verkeer ..

Maar meeste van als ...

HY is die "ANKER" op jou lewenspad ..

Hou "ALTYD" daaraan vas!!!



Daar is so baie mooi dinge om ons om raak te sien, al is dit partykeer deur trane ....
Dankie dat jy ietsie mooi in my lewe is!!

Hoop jy word vêr bo jou verwagtinge geseën!

Maak die meeste van vandag en elke dag!!!

 

 

 

 

Christian e-mails
http://groups.yahoo.com/group/Christian-ePosVriende
Subscribe: Christian-ePosVriende-subscribe@yahoogroups.com
Christelike e-posse

(As jy by die Afrikaanse groep aansluit, sal jy outomaties ook die Engelse e-posse ontvang. Dit is nie nodig om by albei aan te sluit nie)

http://groups.yahoo.com/group/christelik-eposvriende
Subscribe: christelik-eposvriende-subscribe@yahoogroups.com
 

Comments

Popular Posts