Weet jy van die ware vriendskap wat daar bestaan tussen jou oë?

 

 

cid:image001.png@01CAB848.EAC90880

 

Weet jy van die ware vriendskap wat daar bestaan tussen jou oë?

Hulle knip saam..

Hulle beweeg saam...

Hulle huil saam...

Hulle sien dinge saam...

Hulle slaap saam..

En dit alles ten spyte van die feit dat hulle mekaar nie kan sien nie.

Vriendskap is veronderstel om ook so te wees.

Die lewe is leeg sonder vriende.

Stuur hierdie aan al jou goeie vriende. Selfs terug na my as ek een

van hulle is.

 

 

www.eposvriende.com

To join for  Love and Friendship e-mails, send a message to: love-eposvriende-subscribe@yahoogroups.com  

Or visit: http://groups.yahoo.com/group/love-eposvriende

Om aan te sluit vir Liefde en Vriendskaps boodskappe, stuur ‘n e-pos aan: Liefde-en-Vriendskap-subscribe@yahoogroups.com

Of besoek: http://groups.yahoo.com/group/Liefde-en-Vriendskap

 

 

__._,_.___

http://groups.yahoo.com/group/Liefde-en-Vriendskap
Post message: Liefde-en-Vriendskap@yahoogroups.com
Subscribe: Liefde-en-Vriendskap-subscribe@yahoogroups.com
Unsubscribe: Liefde-en-Vriendskap-unsubscribe@yahoogroups.com
List owner: Liefde-en-Vriendskap-owner@yahoogroups.com

.

__,_._,___

Comments

Popular Posts