STOPERIGE PAMPOENKOEKIES

 

STOPERIGE PAMPOENKOEKIES

 

 

500ml gaar pampoen(boerpampoen)

500ml meelblom

2 eiers

15ml bakpoeier

kaneelsuiker

 

 

STROOP

45ml  mielieblom(meziena)

375ml melk

375ml suiker

375ml water

30ml (2e)margarien

15ml gouestroop

 

 

Meng alles behalwe kaneelsuiker saam,bak teelepels vol beslag in genoeg olie,

dreineer goed en strooi kaneelsuiker oor.

 

STROOP. Meng mielieblom met melk en giet saam met res van bestanddele

in kastrol,roer en laat opkook.Pak pampoenkoekies on oond skottel en giet

warm stroop oor.

 

Moet dit nie in mikrogolfoond opwarm nie,want dit word taai.Maak dit liefs in die oond warm.

 

 

http://www.eposvriende.com

To join for  English Recipes only  send a message to:   english_recipes-subscribe@yahoogroups.com

Or visit:    http://groups.yahoo.com/group/english_recipes        

Om aan te sluit vir Resepte in Afrikaans en Engels stuur ‘n e-pos aan:  resepte-subscribe@yahoogroups.com

Of besoek:  http://groups.yahoo.com/group/resepte

 

 

__._,_.___

Recent Activity:

·         New Members 7

http://groups.yahoo.com/group/resepte
Post message: resepte@yahoogroups.com
Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com
Unsubscribe: resepte-unsubscribe@yahoogroups.com
List owner: resepte-owner@yahoogroups.com

.

__,_._,___

Comments