Oor LEWE en DOODGAAN
Laasnag, | ||
in die kuierkamer, sit ek en my vrou en praat oor lewe, en oor doodgaan. |
As 'n mediese praktisyn, het ek geldige en etiese redes hoekom ek vaste oortuigings het oor seker dinge. geheel en al afhanklik van masjiene en elektroniese toerusting en vloeistowwe uit bottels nie. Ek vra jou nou, as ek in so 'n toestand is en nie meer vir myself kan besluite neem nie, dan sal ek eerder wil sterf." en diskonnekteer die TV, die DSTV, die Dish, die DVD, die PC, sy vat my selfoon, die iPod, en die Xbox, en toe gaan sy yskas toe en gooi die brandewyn en die whiskey en al my bier in die wasbak se drein af!
|
To join for pictures, wallpapers, send a message to: eposvriende-subscribe@yahoogroups.com
Or visit: http://groups.yahoo.com/group/eposvriende/
Om aan te sluit vir prente, fotos, stuur ‘n e-pos aan: Afrikaans-ePosVriende-subscribe@yahoogroups.com
Of besoek: http://groups.yahoo.com/group/Afrikaans-ePosVriende/
|
Comments