Lekker vinnige sosaties

Lekker vinnige Sosaties

BESTANDELE:

1 Kop Bruismeel

1 Kop Water

1 Eier

Sout

500g Rooiworsies

 

Metode:

Klits alles saam behalwe worsies

Gooi in diep beker of bak

Steek sosatiestokkies deur worsies

Doop in beslag en bak in olie goud bruin

Leka eet

 

Ontvang van:  Tinkels

 

 

Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com

Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com

Join or visit us at www.eposvriende.com or http://links.eposvriende.com



ePosVriende

1903 60th PL
Suite M4159
Bradenton, FL
34203
US

Comments

Popular Posts