Lekker sous vir hoender

 

Baie lekker sous vir hoender

      

½ k mayonnaise

½ pakkie wit soppoeier

3 E chutney

3 E tamatiesous

3 E worcestersous

Meng alles saam met melk tot glad.(omtrent een koppie)

Sit hoender in bak,giet sous oor en bak vir 20 tot 30 min by 180 grade

Of tot bruin.

 

Have you ever cried like a baby?

www.eposvriende.com
www.emailbuddys.com

 

Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com

Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com


ePosVriende

2023 58th Ave Cir E.
Suite K6717
Bradenton, FL
34203
US


Comments