Gevoelente...

 

 

GEVOELENTE

Ek loop met hierdie "gevoelente" in my hart en dalk is die gevoelente 'n teken dat ek dit in my hart met jou moet
deel.cid:00a501ca5880$336cd8b0$380a0ac0@denise
Die Here slaan my so nou en dan met 'n vyetak van genade oor die kop en dan
voel ek so "gebless" dat ek net wil spring en lag en dans - want HY is so goed
vir ons.
cid:00a601ca5880$336cd8b0$380a0ac0@denise
Iemand het vanoggend ges
ê dat die Here deur mense met mense praat. Dit voel of die Here vandag vir my sê dat ek vir jou moet vertel dat HY vir jou ongelooflik
baie liefhet
cid:00a701ca5880$336cd8b0$380a0ac0@denise- en as jy vandag dalk bietjie moedeloos voel moet jy onthou dat jy baie het om voor dankbaar te wees!

As jy vanaand jou voor die TV uitstrek of jy dalk vir jou 'n lekker Peanut butter

broodjie smeer, 'n vleisie op die kole gooi
cid:00a801ca5880$336cd8b0$380a0ac0@denise of in die bed klim,
moet jy onthou dat selfs dit 'n "blessing" is!!


Eintlik is ons almal met die vyetak van genade geslaan
- ons besef dit net nie aldag nie..

 

Mag die laaste paar dae van 2009 vir jou baie mooi en spesiaal wees en mag jy sommer so half katswink geslaan word met die vyetak!!!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 



 

 


 

Comments

Popular Posts