2 eetlepels sagte botter 1 koppie suiker 1 eier 1 koppie meel 1 koppie melk 1 teelepel vanieljegeursel 2 eetlepels heuning 1 teelepel koeksoda knypie sout 1 blikkie ingedampte melk (hou eenkant)
Gooi alles saam in 'n gesmeerde bak, en meng goed. Daar sal dalk nog botter klonte wees, maar ignoreer dit. Bak met deksel vir 1 uur teen 180 grade. Haal uit die oond en gooi die blikkie ingedampte melk oor, en bedien! Belewenis! |
Comments