Karamel Appel tert
Karamel Appeltert
50 ml Botter
250 ml Suiker
3 Eiers
250 ml Koekmeel
10 ml Bakpoeier
Knippie Sout
60 ml Melk
2x385 Koo Pie Apples
Sous
125 ml Suiker
50 ml Botter
60 ml Karamel Essense
Metode
Room botter en suiker
Klits eiers een vir een by
Sif droe bestandele en en roer die melk om die beurt by
Skep in vierkantige oondbak
Ranskik die tert appels op die deeg
Bak by 180c for 40 min.
Sous
Plaas al die bestandele van sous in kastrol
Roer oor matige hitte tot alles gesmelt het
Gooi warm sous oor tert sodra uit oond verwyder word
Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com
Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com
Join or visit us at www.eposvriende.com or http://links.eposvriende.com
Comments