Sjokelade mouse

 

SJOKOLADE MOUSE (ook lekker by sjokolade koek as versiersuiker)

50 ml vla
50 ml Kakao
175 ml suiker - meng bogenoemde saam met bietjie melk van die 500 ml 
500ml melk - kook die melk
15 ml gelatien
30ml kouewater - meng dit en hou eenkant
510 g Idealmelk

Meng vla, kakao, suiker en voeg van 500 ml melk by
Kook res van die melk Gooi by vla mengsel, en gooi terug in kastrol en kook dit net op. Roer aanhoudend.
Meng gelatien en kouewater en laat staan om dik te word.
Gooi dan die gelatien by melkmengsel. Roer to dit opgelos is.
Laat afkoel. Klop Idealmelk styf en vou in die mengsel.

Resep ontvang van Elsie

Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com

Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com

Join or visit us at www.eposvriende.com or http://links.eposvriende.com

 

 

Comments

Popular Posts