Saturday, February 28, 2009

Ek is 'n Vismot. Wat is jy?

 

KYK HIERONDER, LANGS JOU VERJAARSDAG, NA WATTER SOORT DIER JY IS.  STUUR DIT AAN ALMAL WAT JY DINK GEKIELIE SAL WORD DAAROOR.  SIT JOU VERJAARSDIER SE NAAM IN DIE ONDERWERP VAN JOU E-POS.   


Januarie 01 - 09 ~   Vlooi
Januarie 10 - 24 ~   Weeluis  
Januarie 25 - 31 ~   Rooimier  


Februarie 01 - 05  ~  
Vismot
Februarie 06 - 14 ~  
Muishond
Februarie 15 - 21 ~  
Jellievis    
Februarie 22 - 28 ~  
Kakkerlak


Maart 01 - 12 ~  
Bobbejaan
Maart 13 - 15 ~  
Rooimier
Maart 16 - 23 ~  
Weeluis
Maart 24 - 31 ~  
Vismot


April 01 - 03 ~  
Vlooi
April 04 - 14 ~  
Kakkerlak
April 15 - 26 ~  
Weeluis  
April 27 - 30 ~  
Jellievis


Mei 01 - 13 ~  
Weerluis
Mei 14 - 21 ~  
Muishond
Mei 22 - 31 ~  
Rooimier  


Junie 01 - 03 ~  
Weeluis
Junie 04 - 14 ~  
Jellievis
Junie 15 - 20 ~  
Vlooi
Junie 21 - 24 ~  
Bobbejaan
Junie 25 - 30 ~  
Vismot


Julie 01 - 09 ~  
Weeluis
Julie 10 - 15 ~  
Vlooi
Julie 16 - 26 ~   Muishond
Julie 27 - 31 ~   Vismot


Augustus 01 - 15 ~  
Bobbejaan
Augustus 16 - 25 ~  
Weeluis
Augustus 26 - 31 ~  
Jellievis


September 01 -  14 ~  Muishond
September 15 - 27 ~  
Vismot
September 28 - 30 ~  
Vlooi


Oktober 01 - 15  ~  Bobbejaan
Oktober 16 - 27 ~  
Jellievis
Oktober 28 - 31 ~  
Kakkerlak


November 01 - 16  ~
Rooimier
November 17 - 30  ~
Vismot


Desember 01 - 16  ~  
Vlooi
Desember 17 - 25 ~  
Bobbejaan
Desember 26 - 31 ~  
Muishond

Is jy 'n VLOOI, dan is jy 'n regte toegewyde en aangename mens. Jou lojaliteit kan nooit juis in twyfel getrek word nie. Jy lieg nie eintlik baie nie en is selfs nogal eerlik en opreg wat jou houding teenoor jou werk betref. Jy hou van nie van ingewikkelde dinge nie en is heeltemal simpel, d.w.s. sonder kinkels en knope.  Jy is 'n eenvoudige ou mens, baie nederig en plat op die aarde. Dit verklaar waarom jou vriende alewig om jou hang, jy sien. Jy't so half 'n goeie smaak vir klere en as jy nie die nuutste en gewildste modestront in jou klerekas het nie, raak jy sielsmismoedig. Jy is baie gewild en beslis van die kyk Noord-soort. Jy het 'n paar uitgesoekte en waardige vriende wat almal dink dat die son uit hulle gatte uit skyn.  
Is jy 'n
WEELUIS, dan is jy altyd besig om iewers kak aan te jaag.  Dis die ondeunde glinster in jou oë wat jou so oulik en aantreklik maak vir almal rondom jou.  Dis vreeslik baie pret om by of naby jou te wees.  G'n wonder dus dat mense jou geselskap opsoek en jou insluit by allerhande saamgekliekery nie.  Net jammer jy's so liggeraak, 'n regte blerrie kruidjie-roer-my nie. Mense moet tog SO dônners versigtig wees wat hulle vir jou sê.  As iemand net met woorde probéér speel, of 'n onskuldige ou glipsie maak wanneer hulle met jóú praat, dan is die hel behoorlik los.  Arme mens met wie dít tog gebeur!  

 

 
Is jy 'n
ROOIMIER, dan is jy, in teenstelling met wat jou naam veronderstel, nogal 'n vredeliewende ou wesentjie. Jy doen jou bes om konflik te vermy en, eerder as om te baklei, hardloop jou gat af om weg te kom.  Jy's 'n mens vir die buitelewe en hou nie daarvan om vir lank in dieselfde plek te sit en poep ruik nie.  Jy is 'n gebore leier en het die vermoë om op 'n taktvolle wyse die samewerking van mense te verkry.  Jy hou van eer en populariteit en hou daarvan om in die gloed van ander mense se bewondering te staan en boude bak en sal summier jou siel daarvoor verkoop. Wees dus versigtig vir mense wat jou stertjie prys  Hulle teer net op jou ydelheid.  O, tog!  

 

'n VISMOT is vreeslik liefdevol en lieftallig; partykeer skugter, maar met 'n innige passie vir gevatte sêgoed.  Soms verkies jy die stilte.  Jy hou daarvan om dinge te ondersoek, in diepte op sake in te gaan en ál die verdomde ou draadjies los te torring.  Tog is jy dikwels vergeetagtig!  Normaalweg is jy koelhoofdig, maar onder provokasie kan jy soos 'n fokken klein vulkaan ontplof. Jy is 'n bode van die mode en mense sien op na nou as 'n rolmodel wanneer dit by modegiere kom.  Eintlik is jy maar 'n mens wat so in die bondel rondploeter, maar jy hou nie daarvan om met vreemdelinge te praat nie. Mense voel gemaklik in jou geselskap.  Een ding is egter seker: jy kies jou vriende met groot sorg!  

'n
JELLIEVIS is só amper-volmaak dat sy poephol sukkel om te stink.  En jy het só 'n goeie hart, ai!  Mense is alewig besig om in groepe te praat oor - en voorbeelde te noem van - jou bedagsaamheid.  Ook jý is 'n heel vredige skepsel en sal nie eens iemand wat ooglopend verkeerd is, teëgaan nie.  Dis een van die redes waarom mense jou so smaak.  Jy praat nie sommer agter iemand se rug nie.  Mense hou van die manier waarop jy hulle hanteer. Jy kan net eenvoudig aanhou en áánhou met liefde gee.  Die beste daarvan is dat jy nooit iets in ruil verwag nie..  Daarvoor is jy net té vrygewig.  Maar die beste ding van jou en jou soort is dat julle altyd alles in 'n praktiese lig sien.  Die seepbelle bars waar jý naby is!  

'n
MUISHOND laat God's water oor God's akker loop - môre is mos nog 'n dag, a nee a!  Jy bly skynbaar altyd onaangetas deur omstandighede, hetsy vrolik of droewig; inteendeel, jy is iemand wat die vreugdevure aansteek oral waar gaan.  Jy is die leier van 'n prettige peloton pêlle en het die vermoë om mense in tye van nood te vertroos en te onderskraag. Jy hou nie van gatkruipers nie en probeer skynheilige kreature soos die pes vermy.  Diésulkes sou ook nooit as te nimmer jou guns kon wen nie. Desnieteenstaande enige vorige stellings tot die oënskynlike teendeel hierin gemaak, is jy 'n baie metodiese en uiters georganiseerde werker.  Jy kan net nooit  oorrompel word deur 'n chaos nie.  Jy kan enige kak uitsorteer. Pas net op vir een ding op:  mense soos jy raak maklik moedelooslik verlief.  

As jy 'n
KAKKERLAK is, is jy 'n misterieuse wese. Jy kan druk met gemak hanteer, sonder om hard te poep.  Jy kan enige gespanne situasie ontlont sonder om sélf die kluts kwyt te raak  Jy kan partykeer vreeslik blerrie suinig wees. Jy hou daarvan om in jou eie kliek te sit en skinder  Jy is tog so gesteld op ordentlikheid en hou daarvan as alles uitwerk net soos jý dit wil hê - wat natuurlik nie altyd moontlik is nie, nè?  En dit is nou juis hieroor dat jy die verloorder is in sommige verhoudings.  Maar andersins hou jy tóg daarvan om mense te hulp te snel as hulle jou werklik nodig het.  

As jy 'n
BOBBEJAAN is, is jy uiters ongeduldig en oordadig.  Dinge moet net skielik gebeur!  Maar aan die binnekant is jy maar redelik vlak en eenvoudig.  Jy hou daarvan as mense om jou draai.  Dit is in dié sin dat julle mense so eiesoortig is, want julle hou julself veilig van alle kante af..  As jou naam iewers in 'n aanvegbare situasie te berde sou kom, dan raak jy behoorlik besimpeld van paniek  As jy moeilikheid sien kom, dan kom jou sesde sintuig soos blits in rat.  Derhalwe tref jy vroegtydig alle moontlike voorsorgmaatreëls om jouself teen slaggate te beskerm. En om alles te kroon, is julle ouens 'n totaal materialistiese klomp bliksems!  

 http://www.eposvriende.com

 



Emma Maersk

The ship is named Emma Maersk.



Did you note the size of the trucks next to the ship?


The command bridge is higher than a 10 story building and 11 rigs that can operate simultaneously.

Additional info:
Country of origin - Denmark
Length - 1,302 ft  (400 meter)
Width - 207 ft
Net cargo - 123,200 tons
Engine - 14 in-line cylinders diesel engine (110,000 BHP)
Cruise Speed - 31 mi/h
Cargo capacity - 15,000 TEU (1 TEU = 20 ft3 container)
Crew - 13 people
First Trip - Sept. 08, 2006
Construction cost - US $145,000,000+





Silicone painting applied to the ship bottom reduces water resistance and saves 317,000 gallons of diesel per year.






The Emma Maersk is a true Modern Marvel.

The world largest container ship, longest ship currently in service and is propelled by the largest diesel engine ever manufactured.
By mid-year 2006 the construction project was going well when on June 9th the accommodation block was devastated by fire.

 The Emma Mærsk was about six-seven weeks delayed.
The delay caused by a devastating fire in the accommodation quarters in the early days of June.
A welding job on the main deck, close to the end of working hours, led to a fire that totally destroyed the almost finished accommodation quarters and all the equipment in the wheelhouse.

The fire was large and devastating.

Capacity of more than 10.000 Containers 20´.

Empty:


Full:



It has a crew of 13 people (to transport 15,000 shipping containers)






The Emma Maersk dwarfing the vehicles and buildings around it.
















http://www.eposvriende.com




ePosVriende

1903 60th PL
Suite M4159
Bradenton, FL
34203
US


Friday, February 27, 2009

Karamel Appel tert

 

Karamel Appeltert

 

50   ml Botter
250 ml Suiker
    3     Eiers
250 ml Koekmeel
  10 ml Bakpoeier
           Knippie Sout
  60 ml Melk
2x385 Koo Pie Apples
 
 
Sous
 
125 ml Suiker
 50 ml Botter
 60 ml Karamel Essense
 
Metode
 
Room botter en suiker
Klits eiers een vir een by
Sif droe bestandele en en roer die melk om die beurt by
Skep in vierkantige oondbak
Ranskik die tert appels op die deeg
Bak by 180c for 40 min.
 
Sous
 
Plaas al die bestandele van sous in kastrol
Roer oor matige hitte tot alles gesmelt het
Gooi warm sous oor tert sodra uit oond verwyder word

Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com

Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com

Join or visit us at www.eposvriende.com or http://links.eposvriende.com


 
 
 

Spicy Paprika Pork chops and red Pepper Couscous

Spicy Paprika Pork chops and red Pepper Couscous.

It is so quick to make and the flavours are so vibrant.

·    2 thin pork chops
·    juice and zest of half a lemon
·    1 heaped tsp paprika
·    100g roasted peppers in oil (if you can't find this, use fresh ones and roast them in the oven first)
·    300g coucous
·    350ml chicken stock
·    fresh or dried parsley
·    fresh or dried basil


How to make Paprika Pork and Pepper Couscous


Marinade the pork chops in a mixture of the lemon juice, zest, paprika and a spoonful of the roasted pepper oil
Grill the chops for a few minutes on each side. Spoon any excess marinade onto the pork chops when you turn them over.
In the meantime, slice the roasted peppers and add to a bowl with the couscous
Pour in the stock, cover with a plate and leave for about 5 minutes.
Fluff it up with a fork and mix in the herbs.
Serve in a bowl with the pork chops!

Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com

Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com

Join or visit us at www.eposvriende.com or http://links.eposvriende.com

I am a KEPT woman

I Am a 'KEPT' Woman!


You see, there were a few times when I thought I would lose my mind,
But GOD KEPT me sane. (Isa. 26:3)

There were times when I thought I could go on no longer,
But the LORD KEPT me moving. (Gen 28:15)

At times, I've wanted to lash out at those whom I felt had done me wrong,
But the LORD KEPT my mouth shut. (Psa. 13)

Sometimes, I think the money just isn't enough,
But God has proved Himself over and over by supplying all needs(Matt. 6:25 -34)

When I thought I would fall, HE KEPT me up..
When I thought I was weak, HE KEPT me strong! (I Pet. 5:7, Matt. 11:28-30)

I could go on and on and on, but I'm sure you hear me!
I'm blessed to be 'KEPT.'

Are you...or do you know a 'KEPT' woman ?
If so pass it on to her to let her know she is 'KEPT'
 
I'm KEPT by the Love and Grace of God!
I am indeed a 'KEPT' woman and praise God for it!
Hope you can share this with other KEPT women!

www.eposvriende.com

Tuesday, February 24, 2009

God does

God Does

 
When you feel unlovable, unworthy, and unclean,
when you think that no one can heal you,
Remember, Friend, God Can.
 
When you think that you are unforgivable
for your guilt and your shame,
Remember, Friend, God Can.
 
When you think that all is hidden,
and no one can see within,
Remember, Friend, God Can.
 
And when you have reached the bottom,
And you think that no one can hear,
Remember, my dear friend, God Can.
 
And when you think that no one can love,
the real person deep inside of you,
Remember, my dear friend, God Does!

 

www.eposvriende.com

Fish with a transparent head

 

Fish With Transparent Head, "Barrel" Eyes


With a head like a fighter-plane cockpit, a Pacific barreleye fish shows off its highly sensitive,
barrel-like eyes--topped by green, orblike structures.

The fish, discovered alive in the deep water off California's central coast by the Monterey Bay
Aquarium Research Institute, is the first specimen of its kind to be found with its soft transparent dome intact.

The 6-inch (15-centimeter) barreleye (Macropinna microstoma) had been known since 1939,
but only from mangled specimens dragged to the surface by nets.



The beady bits on the front of the Pacific barreleye fish in this picture, aren't eyes but smell organs.

The grayish, barrel-like eyes are beneath the green domes, which may filter light.
In this picture the eyes are pointing upward--the better to see prey above in the darkness of the barreleye's deep-sea home.

Since the eyes are upright tubes, "it just looked like [they only] looked straight up.
But by watching live fish from a remotely operated vehicle (ROV) and by bringing a barrelfish to an aquarium for study,
 the scientists discovered that the eyes can pivot, like a birdwatcher pointing binoculars.




The transparent-headed Pacific barreleyes may steal fish from siphonophores--jellies that can grow to more than 33 feet (10 meters) long.

The barreleye's flat, horizontal fins may allow it to swim very precisely among the siphonophore's stinging tentacles--and if the fish fumbles,
 the clear, helmet-like shield may protect its eyes.



The barreleye lives more than 2,000 feet (600 meters) beneath the ocean's surface, where the water is almost inky.

The transparent-headed fish spends much of its time motionless, eyes upward.

The green cap atop each of the fish's eyes filters out what little sunlight makes it down from the surface,
allowing the fish to focus on the bioluminescence of small jellies or other prey passing overhead.

Then the eyes rotate forward to follow the prey, allowing the fish to home in on its meal.

http://www.eposvriende.com

 

Soap art (carvings)

 

Soap art - Seep kuns
You need to be online to be able to see these pictures. If you cannot see them, please let us know and we will add you to our




Snake. Yuk


































How to:
   
   

The final product:
 

http://www.eposvriende.com



Monday, February 23, 2009

26 Lewensfeite

26 LEWENSFEITE VIR VROUE - MARETHA MAARTENS:

1. Die ego van 'n trouman is so dun soos 'n membraan. Bly
weg van 'n man met 'n ego wat nog dunner is. Telkens wanneer die
pieperige ego'tjie skeur, gaan die eienaar jou verantwoordelik hou vir
lyding en verlies aan lewensgehalte. 

2. Moenie oorhaastig verloof raak of trou nie. As dit ewige
liefde is gaan hy nie toelaat dat iemand anders hom binne die volgende
ses maande opraap, ontvoer of blywend betower nie. 

3. Vroue wat nie trou nie, het hul redes. Gelukkig vir die
mansgeslag is die vrouens te diskreet om dit aan die hele wereld bekend
te maak. 

4. Wanneer aanneemkinders op hulle aanneemouers se harte
trap, is dit nie omdat hulle aanneemkinders is nie, dit is omdat hulle
kinders is. 

5. Jou bejaarde ouers se harte is so broos en breekbaar
soos hulle heupe. 

6. Jou getroude dogter (en skoondogter!) se skokkende
kaste, vaal kastrolle, harde kussings, kunsveselkomberse, kitcherige
skilderytjies en taai ketel is reg net soos dit is. 

7. Soms is dit net een van daardie dinge! 

8. Jy hoef nie alles by te woon, te sluk, te onthou, te
ondersteun, te besit, te weet of alleen te hanteer nie. 

9. Jou gewig is reg solank jou regterbobeen nie jou
linkerbobeen rou skaaf nie. 
 
10. Wat jy nou beleef, gaan ook verby. 
 
11. Die geveg teen oud word is interessant, maar in
aanvaarding lê 'n skat van vrede opgesluit. 
 
12. Wanneer ons ophou om mooi aan te trek en net in
sweetpakke en oorgroot T-hemde rondloop, jok ons wanneer ons sê: "Ek
voel gemaklik so." Wat ons eintlik sê is "Ek voel ongemaklik oor
myself." 
 
13. God gee om. 
 
14. Die ouer wat 'n obsessie ontwikkel oor een talent in
haar kind se lewe, kom selde agter hoeveel potensiële vriende haar kind
verloor. 

15. 95% van kinders op wie daar druk van hierdie aard
geplaas word, gooi daardie talent na skool weg en vind terselftertyd dat
hulle die kuns om hulself deel van 'n groep te maak, nie op 20 eers kan
aanleer nie. 

16. Egskeiding is nie 'n onvergeetlike sonde nie, maar dis
'n haaiaanvaal op kinders. 

17. Seks is veronderstel om lekker te wees. 
 
18. Die saad van die allerverskriklikste sondes lê onder
die sand van elkeen van ons begrawe. Dit wag net vir die regte
omstandighede om te ontkiem. 
 
19. Was daar nie onverdiende genade nie, was dit ek. 
 
20. Maak meer en meer sagte plekke in jou hart vir meer en
meer mense. 
 
21 Kinders het hulle ouers se ore nodig. 
 
22. Wees veral versigtig wat in jou hart omgaan, want dit
bepaal jou lewe. 
 
23. Die lewe is hard. Mans soek sagtheid. 
 
24. 'n Vrou moet nie te toegeeflik, te afhanklik, te
praterig, te stil, te onafhanklik, te agterdogtig, te goedgelowig, of te
haastig wees nie. 'n Vrou het styl wanneer sy
begrypend-menslik-uitreikend-belangstellend-sterk-nie onder 'n kalkoen
uitgebroei nie-goedgesind-onversteurbaar-kalm leef en optree. 
 
25. Om net te wil hê is kinderagtig. 
 
26. As jy 'n kat of hond het, gaan jy ontdek dat hy kan
 praat. 
 

 

Friday, February 20, 2009

Dear God

 

Dear God,
 
So far today, I've done all right.
I haven't gossiped.
I haven't lost my temper.
I haven't lied or cheated.
I haven't been greedy, grumpy, nasty, selfish or overindulgent.

 
I'm very thankful for that.
But in a few minutes, Lord,
I'm going to get out of bed;
and from then on,
I'm probably going to need a lot more help.

 

Amen.

 

 

Cape Town (South Africa) Wallpapers

An area known at "Bo-Kaap"


Boulders Beach


Mozart Coffee shop


Dining




Franks Bay


A group of school girls visiting Manor House


Inside a museum - depicting the life style of the "Boesmans"


Schoolgirls


St James Beach


Stellbosch

SecuBond