Mag ek nooit vergeet nie


 
Mag ek nooit vergeet nie...
Hoe Jesus aan die kruis moes ly
Om my van my sonde skuld te bevry
Vergifnis was daar ook te kry
O Here vergewe my!

Mag ek nooit vergeet nie...
Lekker jong dae het belewe
Nagtelike dans partye, jy’t als gegewe
As ouers praat was jy nooit tevrede,
Hoe maklik was dit tog vir jou om te vergewe!

Mag ek nooit vergeet nie...
As ek gekniehalter word deur finansieële druk,
Dis sleg my eie vrugte wat ek pluk
Ek’s spesiaal deur God gekeur
Moenie problem lê voor ander se deur
Dis my eie les wat ek moet leer.

Mag ek nooit vergeet....
My lewe was my eie keuses, my eie vrye wil
Elke dag my eie drome ook vervul
Met haad en nyd, had jy dan geen benul
Hyself het my getug, as ek verkul
O Heer vergewe my!


Uit Anna Eksteen se nuusbrief.




 


__._,_.___
__,_._,___

Comments

Popular Posts