Mieliebrood

Maklike mieliebrood


1 x blik sweet corn (mielies)
1 x blik kondensmelk
1 x 250g self rising flour
knippie sout

Gooi al die bestandele in 'n bak en meng goed.
Plaas in broodpan.
Bak by 180ÂșC vir 45 minute, of tot gaar.

 

Dankie Sue vir die resep.

Join or visit us at www.eposvriende.com or http://links.eposvriende.com

Intdev Online SMS services



Comments

Anonymous said…
Bedoel jy dalk evaporated milk ipv kondensmelk?

Ek maak myne met 'n klein pakkie self rasing flour
blik mielies, meng

200 ml evaporated milk
sap van mielies
en water tot 450 ml vloeistof tesame

2 koppies cheddar kaas en dan 'n pepper (chili/serrano) of chives saam met die kaas.

Popular Posts