Vroue is soos selfone

Vroue is soos selfone, hulle hou daarvan om vasgehou te word, mee gepraat te word, na gekyk te word, maar druk net verkeerde knoppie dan is dit tjop tjop en jy is disconnected.

 

 

Comments

Popular posts from this blog

Smullekker Pampoentert

Outydse soetkoekies

Souskluitjies