Aartappelslaai
AARTAPPELSLAAI
(SHEILA DIXIE VAN BEDFORD)
BESTANDELE;
1 KOPPIE WIT DRUIWE ASYN
1 EETLEPEL BOTTER/ MARGARIEN ( BOTTER
BETER)
1 ½ KOPPIE SUIKER
2 GROOT GEKLITSTE EIERS
1 KOPPIE VARSROOM
1 TEELEPEL MOSTERT
2 X EETLEPELS STEAK & CHOPS
SPESERYE
1 X EETLEPEL KNOFFELPOEIER
2 X EETLEPELS GEDROOGDE TIEMIE
3 X GROOT EIERS (GEKOOK EN AFGESKIL
EN FYNGEDRUK)
375ml THIN SLIM MAYONAISE
6 X GROOT AARTAPPLES
VARS TIEMIE VIR GARNERING
METODE;
1)
SMELT DIE BOTTER EN GOOI RES VAN
BESTANDELE BY
BEHALWE DIE KNOFFELPOEIER, STEAK & CHOPS SPESERY EN GEDROOGDE
PIETERSIELIE.
(HOU BIETJIE VAN DROë MENGSEL VIR GARNERING)
2) KOOK
OOR STADIGE HITTE TOT DIK. LAAT SOUS
HEELTEMAL KOUD WORD.
3)
MENG SOUS
MET DIE THIN SLIM MAYONAISE.
4) KOOK
AARTAPPELS TOT SAG EN SNY IN BLOKKIES.
5) LAAT
STAAN OM HEELTEMAL KOUD TE WORD.
6) VOEG NOU
DIE KNOFFELPOEIER ,
STEAK &
CHOPS EN GEDROOGDE PETERSIELIE SPESERY
SAAM EN ROER DIE
EIERS BY.
7) MENG
NOU HIERDIE MENGSEL MET DIE MAYONAISE.
8) VOEG DIE
MENGSEL STELSELMATIG
BY DIE GAAR
AARTAPPELS. PASOP OM AARTAPPELS
NIE FYN TE ROER NIE.
9) STROOI
DIE DROë SPESERYE WAT EENKANT GEHOU IS BO-OOR DIE
SLAAI SAAM MET DIE
VARS PIETERSIELIE VIR GARNERING.
Alhoewel
my vriendin Sheila Dixie geruime tyd oorlede is leef hierdie resep
voort by my .Sy het die slaai altyd gemaak by gholf funksies en onthale
op die dorpie Bedford in die Ooskaap. Ek deel dit graag met julle om
haar nalatenskap te laat voortleef sy was 'n voorslag in die kombuis.
Groete
Peet
Mulder
|
Comments