Klapper ys - mikrogolf (coconut ice)




Klapperys (Mikrogolf)

1 blik kondensmelk
200g klapper
500g versiersuiker
2 teelepels kleursel

Metode

Mikrogolf kondensmelk ± 2½ tot 3 minute op hoog.
Gooi klapper, kleursel en versiersuiker by.  Mikrogolf weer vir 3 minute op hoog en roer.
Mikrogolf nog 2 minute op hoog.
Roer en gooi in bak om af te koel.  Sny in blokkies

Comments