Waarnemings met jare se ouerwording


Waarnemings met jare se ouerwording

~Jou kinders word soos jy.en jy kan dit nie verdra nie...maar jou kleinkinders, hulle is perfek!
~ Om uit te gaan is goed.om huis toe te kom is vêr beter!
~Wanneer mense sê jy lyk "Mooi"... voeg hulle vinnig by "vir jou ouderdom!"
~Wanneer jy afslag behoort te kry, betaal jy die volle prys. Nou behoort jy afslag op alles te kry ... soos flieks, hotelle, vlugte, maar jy is te moeg om hul te gebruik.
~Jy vergeet name .... maar dit is maar ook maar goed omdat ander persone selfs vergeet hulle ken jou!!!
~Die 5 kilogram wat jy in gewig wil verloor is nou 15 en die kans is groot dat jy eerder jou sleutels sal verloor in plaas van die 15 kg.
~Jy besef dat jy in werklikheid vir niks meer goed is nie .... veral golf.
~Jou wederhelfte verwag van jou om dinge te onthou wat jy beslis nie kan onthou nie.
~Die dinge wat jy met omsigtigheid gedoen het, is vir jou nie meer van belang nie, maar ook gee jy nie meer om, om die dinge te doen nie.
~Jou man slaap veel beter in die sitkamerstoel voor die blêrende TV as in sy bed. Dit word sy "vooraf-slapie" genoem.
~Onthou jy toe jou Ma gesê het, "Dra onderklere in geval jy in ? ongeluk BETROKKE IS"? Nou bring jy jou onderklere saam in geval jy ? ONGELUK HET!
~Jy sê gewoonlik, "Ek hoop my kinders RAAK getroud ....Nou, "Ek hoop hulle BLY getroud!"
~Jy verlang na die dae toe alles uitgewerk het deur ? "AAN-" en "AF-" skakelaar..
~Toe GOOGLE, ipod, epos, modem .... nog onbekend was, en ? muis iets was waarvoor jy op die tafel gespring het.
~Jy gewoond was om meer die 3 letter woorde te gebruik ... "wat?"..."hoe?"... ???
~Noudat jy meer duursame juwele kan bekostig, is dit nie meer veilig om dit enigsins te dra nie.
~Jou man het ? aand saam met die manne, maar hy's 21:00 terug by die huis. Volgende week sal hy 20:30 terug wees.
~Jy lees 100 bladsye van ? boek voordat jy besef jy het die boek al voorheen reeds gelees.
~Besef dat enigiets wat in ? winkel verkoop word is "mouloos"?!!!
~Wat voorheen vlekke was, is nou lewerkolle.
~Almal fluister.
~Nou dat jou man afgetree het ...sal jy enigiets gee as hy ? werk kan kry!
~Jy het 3 grootte stelle klere in jou hangkas ... 2 waarvan jy nooit sal dra nie.
Maar ouderdom is in sommige gevalle baie goed: ou liedere, ou films of video's, en die beste van alles, OU VRIENDE!!
InSeconds by African Bank

Comments

Popular Posts