Wednesday, December 4, 2013

APPELTERT

6 etl botter 2 k suiker 4 eiers ½ k melk 2 k meel 1 groot blik tertappels/pynappelstukke ½ tl sout 2 ronde tl bakpoeier Room botter en suiker en voeg eiers een vir een by. Klits goed Voeg melk en sout by. Voeg meel en bakpoeier in en meng goed. Gooi deeg in pan en pak appels bo-op. Bak vir 30 min of tot gaar by 180°C. Gooi die volgende stroop oor sodra tert uit oond kom. Stroop: Kook saam vir 15 min : 2 k suiker, 2 k room

No comments: