Wednesday, December 4, 2013

Beskuit

1 Kg Bruismeel 500g Margerine 2 Eiers 500ml Karringmelk 3 Kop Allbran 1 Kop Sonneblomsaad 1 Teel Bakpoeier 1 Teel Vanilla Knippie Sout Smelt Die Botter, Laat Afkoel En Voeg Eiers, Karringmelk En Vanilla By. Meng Al Die Droƫ Bestandele In Mengbak. Voeg Die Bottermengsel By. Meng. Gooi In Pan En Bak By 180 C Vir +-45min(Tot Gaar). Laat Afkoel Op Draadrak. Sny In Gewenste Grootte En Laat Oornag Uitdroog In Warmlaai.

No comments: