Gesondheids Beskuit

1 Kg Volkoringmeel 250 Ml Klapper 200 Ml Pitlose Rosyne 55 Ml Bakpoeier 500 Ml Suiker 250 Ml Sonneblomolie 500 Ml Koekmeel 500 Ml Fyngedrukte Graanvlokkies 125 Ml Sonneblomsaad 10 Ml Sout 250 G Margarien, Gesmelt 1 Liter Kookwater Stel Die Oond Op 180c. Meng Al Die Droë Bestanddele, Behalwe Die Suiker Saam. Giet Die Gesmelte Margarien In ´N Ander Mengbak En Voeg Die Suiker, Olie En Kookwater By. Meng. Voeg By Die Droë Bestanddele En Meng Goed. Skep Deeg In 2 Gesmeerde Broodpanne. Doop ´N Mes In Warm Water En Sny Die Deeg In Blokkies. Bak Sowat 1 Uur, Of Tot Gaar, In Die Voorverhitte Oond. Laat Effens Afkoel In Die Panne. Keer Uit, Breek In Stukke En Droog Uit

Comments

Popular Posts