KORSLOSE MELKTERT

Klits saam: 4 eiergele 1 k suiker Voeg by: 2 etl gesmelte botter Roer by: 1 k gesifte meel 1 tl bakpoeier sout Roer by: 4 k melk 1 tl vanilla Roer in: 4 eierwitte – styf geklits Bak by 180° vir amper 1 uur Strooi kaneel bo-oor Friend us on Facebook: https://www.facebook.com/lekkerresepte.eposvriende www.resepte-recipes.co.za www.lekkerresepte.co.za

Comments