Semelroombeskuit

1 Kg Bruismeel 8 X 250 Ml Semels 500 Ml Witsuiker 5 Ml Sout 500 Gr Margarien Of Bottter 1 Liter Room (Of ½ Room En ½ Ingedampte Melk) Verhit Oond Tot 180°C Smeer Twee Rolkoekpanne Van 40 X 27 X 2 Meng Die Bruismeel, Semels, Witsuiker En Sout Saam Frummel Die Smeer Daarin Voeg Die Room By En Meng Goed Druk Deeg Eweredig Met Spaan In Panne Sny Die Deeg In Vierkante Van Ongeveer 4 X 6cm Bak Beskuit Ongeveer 45 Minute Tot Gaar En Effens Bruin Keer Versigtig Uit Op Draadrak En Laat Afkoel Wanneer Koud, Sny Stukke Los Deur Vurk In Snymerke Te Steek Droog Beskuit Uit In Koel Oond (Voer Panne Uit Met Waspapier Of Bakpapier Want Die Beskuit Is Baie Bros En Geneig Om Vas Te Sit. As Die Deeg Bietjie Droog Is, Kan Bietjie Ekstra Melk Bygevoeg Word)

Comments