Soetmelk Beskuit

1.5 Kg Bruismeel 875 Ml Melk 500 Ml Suiker 15 Ml Kremetart 12,5 Ml Sout 375 G Botter Metode: Smelt Botter, Melk, Suiker En Sout. Sif Meel En Kremetart. Voeg Melkmengsel By Droë Bestanddele . Maak Balletjies En Pak In Gesmeerde Broodpanne. Bak 45 Minute By 180ºc. Haal Uit Oond En Breek Met Vurk Terwyl Dit Nog Warm Is. Droog Oornag In Oond.

Comments