GEMMERBIER

As jy weer een Saterdagoggend opstaan, slaan dit vinnig aanmekaar en by vanaand drink jy rustig jou gemmerbier. Dis so mooi as die rosyne uitdy en boontoe kom in die bottel. J Jy moet n emmer he met n deksel wat dig sluit. En begin al die lee plastiek koeldrankbottels bymekaar maak. BENODIG: 7 x 750 ml louwarm water 5 x 250 ml witsuiker 10 ml Lennons Jamaika-gemmer ( koop by jou supermark of by die apteek) 10 ml kitsgis ( 1 pakkie) 40 rosynelaat ons drink - Meng die kitsgis en 10 ml suiker in n houer Gooi 125 ml louwater op die suiker/kitsgis mengsel. Laat dit eenkant staan.

Comments

Popular Posts