Wednesday, December 4, 2013

Growwemeelbeskuit

8 X 250 Ml. Nutty Wheat. 2 X 250 Ml. Snowflake Koekmeelblom. 7,5 Ml. Sout. 1 X 10 G. Pakkie Kitsgis. 250 Ml. Suiker. 250 G. Margarien. 125 Ml. Gouestroop. 750 Ml. Louwarm Water. Meng Droë Bestanddele Saam En Vryf Hierna Margarien Met Vingerpunte In. Meng Gouestroop En Louwarm Water En Voeg By Droë Mengsel. Meng Tot Deeg. Rol Deeg In Handpalms Tot Ewe Groot Balletjies En Plaas In Gesmeerde Broodpanne. Laat Rys Tot Dubbel Die Grootte En Bak Vir Een Uur Teen 180 Grade C. Keer Uit En Laat Afkoel. Breek Op In Beskuite En Laat Oornag In Koel Oond Uitdroog. Sultanas Of Rosyne Kan By Beskuitdeeg Gevoeg Word Voor Dit In Balletjies Gerol Word Nog resepte? Gaan na www.lekkerresepte.co.za

No comments: